Provinsie Wes-Kaap
Tipe fees
Almal
Ander Feeste
Boekefees
Dansfees
DIE BLOU HOND
Kerkfees
Kersliggiefeeste
KERSMARKTE
Kosfeeste/Markte
Kultuurfeeste
Kunstefeeste
Landboufeeste
MUSIEK OPTREDE
Musiekfeeste
Skoolfeeste
Sportfeeste
TEATER PRODUKSIE
Wildsfeeste
Wynfeeste
Provinsie
Almal
BOTSWANA
BUITELAND
Gauteng
KwaZulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
Namibia
Noord-Kaap
Noordwes
Oos-Kaap
Vrystaat
Wes-Kaap
Fees Plek/ Ligging van fees/optrede
Almal
3CI, Pretoria
AfriForum Teater
Aggeneys
Amanzimtoti
Atterbury Teater
Ballito
Baltimore
Basangoma Game Ranch - Paulpietersburg
Bela Bela
Benoni
Bergsig, George
Birchleigh Kempton Park
Black Rock
BLOEMFONTEIN
Boardwalk Meandor
Boksburg
Brentwood Park
Brits
Bronkhorstspruit
Brummeria
Buite Sannieshof op die Delaryville pad.
Burgersdorp
Calitzdorp
Carletonville
Centurion
Centurion Teater
Colesberg
Corner N7 & R304
Cullinan
De Aar
De Oude Kraal 40 km buite Bloemfontein op N1
Dinwiddie
Dorandia, Pretoria
Dullstroom
Eeufeesstraat
Ellisras
Ermelo Landbou Park
Ficksburg
Franschhoek
Garden Route
George
George Loeriepark
Germiston
Gordonsbaai
Gqeberha
Graaf Reinette
Groot Marico
Haakdoornboom, Pretoria
Hartenbos
Heidelberg
Heidelberg, Wes Kaap
Hekpoort
Hentiesbaai
Hermanus
Hoërskool Durbanville, Durbanville, Kaapstad
Hoërskool Pretoria-Noord
Horison, Roodepoort
Jagkamp Modimolle
Jan se Rugbyveld
Johannesburg
Kaapstad
Kempton Park
Kimberley
Kirkwood
Klerksdorp
Klerksdorp Plotte
Klipriver
Koedoeskop
Koster
Kriel
Kroonstad
Krugersdorp
Krugersdorp Wes
Laaiplek
LaComo Lifestyle Estate
Lambertsbaai
Letaba Mopani
Letsitele
Lichtenburg
Linksfield, Johannesburg
Lydenburg
Lynnwood Manor, Pretoria
Magaliesburg
Marble Hall
Marula Pub & Grill
Merweville
Middelburg
Middelburg, Oos-Kaap
Migdol
Moorreesburg
Moregloed, Pretoria
Musina
NAMPO Park, 20km buite Bothaville
NG Kerk Raslouw
Norkem Park
Olympus, Pretoria
Orkney
Paarl
Paarl Gimnasium
Parkhaven Ext 8
Parow Noord, Kaapstad
PARYS
Phalaborwa
PHSOB
Pierre van Ryneveld, Centurion
Piet Retief
Polokwane / Pietersburg
Port Elizabeth
Potchefstroom
Premiermyn Hervormde Kerk Gronde, 6 Zonderwater Road R515, Cullinan
Pretoria
Pretoria-Noord
Pretoria-Oos
Pretoria-Oos, Tiegerpoort
Pretoria, Brooklyn mall
Pretoria, Menlo Park
Randfontein
Raslouw
Rayton
ROODEPOORT
Rustenburg
Saldanha Baai
Schweizer-Reneke
Secunda
Shokran Events Venue
Silver Lakes
Silverton Pretoria
Springs
Steenbokpan
Stellenbosch
Strandfontein, Matzikama, Weskus
Tarentaal Teater
Tarentaal Teater, Rustenburg
Thabazimbi
The Willows, Pretoria
Tulbagh
Tzaneen
Velddrif
Vereeniging
Vivo
Welgemoed, Kaapstad
Welkom
Wilropark
Wittedrift, Plettenberg Bay
Wolseley
Worcester
Virtuele optrede
Almal
Virtuele optrede
Regstreekse fees/optrede
Januarie
15Jan(Jan 15)00:0031(Jan 31)00:00DIE KOELKAMERS JANUARIE OPTREDESPATERNOSTERTipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail
till to come in January 2026 at Die Koelkamers in Paternoster Thursday 15 January @docmaclean | Dark Horse WC 2025-26 Tour | Legendary American Bluesman Friday 16 January A Tribute to CREEDENCE CLEARWATER REVIVAL
Fees/optrede detail
till to come in January 2026 at Die Koelkamers in Paternoster
Thursday 15 January
@docmaclean | Dark Horse WC 2025-26 Tour | Legendary American Bluesman
Friday 16 January
A Tribute to CREEDENCE CLEARWATER REVIVAL + SMOKIE presented @iamgarethjames & The Misty Mountain Band
Saturday 17 January
@diebroers by DIE KOELKAMERS
Sunday 18 January
THE @kurtegelhof BOOK LAUNCH CABARET | FROM STAGE TO PAGES
Friday 23 & Saturday 24 January
@spoegwolf terug by Die Koelkamers
Friday 30 January
@stevegrahamrocks STEVE GRAHAM | Pink Floyd
Saturday 31 January
@monstersofrock_sgr Steve Graham’s – Monsters Of Rock
Tyd
15 (Donderdag) 00:00 - 31 (Saterdag) 00:00
24Jan13:0018:00AKKEDIS SE VERJAARSDAGFEESFLAGSTONE WINERY | STRANDTipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail
Akkedis Band Flagstone Wine Die Wasgoedlyn ’n Afrikaanse Musiekfees om Akkedis se 102 jaar te vier Saterdag 24 Januarie 2026 | 13:00–18:00 Flagstone Wine, Paardevlei (Strand) Afrikaanse musiek, goeie wyn en ’n stewige dosis
Fees/optrede detail
Akkedis Band
Flagstone Wine
Die Wasgoedlyn
’n Afrikaanse Musiekfees om Akkedis se 102 jaar te vier
Saterdag 24 Januarie 2026 | 13:00–18:00
Flagstone Wine, Paardevlei (Strand)
Afrikaanse musiek, goeie wyn en ’n stewige dosis rock-’n-roll: so vier ons Akkedis se verjaarsdag met ’n unieke Afrikaanse musiekfees by Flagstone Wine in Paardevlei.
Die dag se program bring van die land se mees geliefde en invloedryke Afrikaanse kunstenaars saam:
🎵 Die Kaalkop Waarheid (DKW)
Die Kaalkop Waarheid is vir baie kenners die goue standaard van oorspronklike Afrikaanse folk. Die Pretoria-gebore groep bestaan uit Nardus du Plooy (liedjieskrywer), Christo Strauss (mandolien), Hanru Niemand (banjo), George Rautenbach (kitaar) en Christo Groenewald (kontrabas).
Hul lied In My Lewe is reeds miljoene kere gestroom, en met SAMA-nominasies en jarelange sukses agter die rug, stoom DKW steeds voort—soos hul treffer Wegholtrein.
🎤 Churchil Naudé
Koos Kombuis beskryf Churchil as: “My gunsteling-rap-ster.”
Churchil maak Afrikaanse rap koel—op ’n Kaapse manier. Hy bewys jy hoef nie soos Amerika te klink om kwaai te kletsrym nie; ons eie taal en styl is meer as genoeg.
🦎 Die Hoofdis: Akkedis
Arthur en Rudi, die Helderberg se bekendste tweeling sedert mense kan onthou, is sinoniem met Afrikaanse rock. Akkedis bring al dekades lank die ruk-en-rol—en dié fees is geen uitsondering nie. Hierdie keer vier ons hul 102 jaar saam met ’n behoorlike rock-verjaarsdag.
🎶 Hanru Niemand
Hanru Niemand is ’n veelsydige sanger-liedjieskrywer uit die Boland wat sedert 2003 stil-stil ’n kultus-aanhang opgebou het. Sy werk het oor byna twee dekades musiekfynproewers van die Kaap tot in die Noorde bekoor, en is selfs reeds in Fins en Russies vertaal vir internasionale gehore.
🏨 Die Hotel Henry
Die Hotel Henry is ’n nuwe alternatiewe Afrikaanse musiekprojek deur Henry Cloete, skrywer en musikant van Stellenbosch. In hierdie hotel is daar altyd plek vir teenpole: komedie en tragedie, drama en waansin, geterg en getob. Die Henry Hotel se musiek beweeg vrylik
Tyd
(Saterdag) 13:00 - 18:00

Fees/optrede detail
Mathys Roets Die Boer 25 Januarie 2026 Mathys Roets op Sondagmiddag 25 Januarie by Die Boer teater in Durbanville. Bespreek: 021 979 1911/ www.dieboer.com
Fees/optrede detail
Mathys Roets
Die Boer
25 Januarie 2026
Mathys Roets op Sondagmiddag 25 Januarie by Die Boer teater in Durbanville. Bespreek: 021 979 1911/ www.dieboer.com
Tyd
(Sondag) 00:00 - 00:00
31Jan00:0000:00DIE VYFTIGERSBODEMLOOS KOMBUIS | ELGINTipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail
Die perde gallop. Goeie Vrydagmore daar vir julle. Ons moet seker uit die blokke kom vir hierdie varsgeblikte 2026, hoewel ek dit sou smaak as ons gesamentlik vir al die
Fees/optrede detail
Die perde gallop. Goeie Vrydagmore daar vir julle. Ons moet seker uit die blokke kom vir hierdie varsgeblikte 2026, hoewel ek dit sou smaak as ons gesamentlik vir al die groot moondhede, vermeende soewereine state en multinasionale besighede “notice” gee dat ons dié jaar ‘n sabbatical vat. Ons kondig ‘n inverse grendeltyd aan, waar ons bietjie gaan baljaar en visvang en goeie tunes luister iewers waar die muskiete en vlieë min tot zero is. Until further notice. Ek dwaal af. Ek wonder of AI kan afdwaal?
Terug by die kruks. “Die Vyftigers” se technicolor sweefmat vlieg weer, vir oulaasste laas, drie enkelaande in 2026.
Gehore landswyd is laasjaar, 2025, deur dié viermanskap bekoor en onthuts. Eietydse mitologieë is gestig en NOU is jou geleentheid om te kom meemaak aan dié boksemdaais. 4 Kontemporêre muskant-liedjieskrywers, ’n kruiwavol toekennings tussen die lot, iederelk het in 2025 die 50ste merk op die kettie gekerf. Wat kan nou verkeerd gaan? Alles! Op die regte manier! Met Gian Groen, Neil Sandilands, Schalk Joubert & Abel Kraamsaal
In die woorde van Mariana Malan: “Die interaksie tussen die musikante is vars & fris. Hulle praat die taal van jou drome. Jy ervaar ’n jong, loslittige taal wat jou hart laat warm klop en jou voete laat jeuk in ’n formidabele viering van Afrikaanse musiek. “Die Vyftigers” is 50 keer die moeite werd”.
Daar is slegs drie vertonings van “Die Vyftigers” in 2026 beplan: 31ste Januarie, Bodemloos Kombuis(Grabouw/Elgin), 24 Maart, Die Boer (Durbanville) en tydens KKNK 31 Maart, by die ABSA Burgersentrum te Oudtshoorn. Kom net.
En jy kan jou kaartjie hier kry:
Tyd
(Saterdag) 00:00 - 00:00
Februarie
01Feb13:0017:00PENNIES OP DIE SPOORDAISY JONES BAR | STELLENBOSCHTipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail
Kyk uit vir Pennies op die Spoor, Sondag 01 Feb 2026 by Daisy Jones in Stellenbosch! Pennies op die Spoor is ’n viering van die musiek-erfenis van een van Afrikaans se
Fees/optrede detail
Kyk uit vir Pennies op die Spoor, Sondag 01 Feb 2026 by Daisy Jones in Stellenbosch!
Pennies op die Spoor is ’n viering van die musiek-erfenis van een van Afrikaans se grootste liedjieskrywers, Stef Kruger – ’n ikoon wat in 2024 deur SACMAF vereer is vir sy lewenslange bydrae tot Afrikaans. Hierdie spesiale produksie bring ’n uitsonderlike groep musikante bymekaar: Blackie Swart, Jannie Moolman, Riku en Jackie Lätti, Schalk Maas, Petronel Baard, en die meester self, Stef Kruger.
Die vertoning vang die gees van jarelange vriendskappe, kreatiewe samewerkings en landwye toere vas – van Die Wasgoedlyn tot Triptruuk, van intieme teaters tot groot verhoog-oomblikke. Elke kunstenaar dra ’n besondere deel van Kruger se nalatenskap, en saam skep hulle ’n ware ode aan Afrikaans en aan een van sy grootste woord- en musiekmeesters.
Gehore kan uitsien na ’n vertoning vol hart, humor en ongeëwenaarde musiek – oorspronklik, eg, en diep verweef met die landskap wat Kruger se liedere al jare lank inkleur.
“A penny for your thoughts? Nee, sommer net Pennies op die Spoor.”
🌄Venue: The Daisy Jones Bar, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
📌Date: Sondag 1 Februarie 2026
📣Deure: 13:00
🎷Show: 15:00
Tyd
(Sondag) 13:00 - 17:00
01Feb14:0016:00CHRIS ELSE @ DIE BOER TEATERDIE BOER TEATER | DURBANVILLETipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail
Sondagmiddag 1 Feb: Gospel show met Chris Else & Tommy Dell by Die Boer teater restaurant in Durbanville. Bespreek: 021 979 1911 / KOOP KAARTJIES HIER:
Fees/optrede detail
Sondagmiddag 1 Feb: Gospel show met Chris Else & Tommy Dell by Die Boer teater restaurant in Durbanville.
Bespreek: 021 979 1911 /
Tyd
(Sondag) 14:00 - 16:00
06Feb19:0021:00THE RIVERTONES | REGGAE NIGHTDIE BOER TEATER | DURBANVILLETipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail
THE RIVERTONES Die Boer 06 February 2026 Friday 6 Feb: The Rivertones at Die Boer theatre in Durbanville with Reggae Nights. Book 021 979 1911 BUY TICKETS HERE:
Fees/optrede detail
THE RIVERTONES
Die Boer
06 February 2026
Friday 6 Feb: The Rivertones at Die Boer theatre in Durbanville with Reggae Nights. Book 021 979 1911
Tyd
(Vrydag) 19:00 - 21:00
07Feb00:0000:00AFRIKAANS OPPI PLATTELANDMORESON PLAAS | KAAPSTADTipe feesMUSIEK OPTREDE

Tyd
(Saterdag) 00:00 - 00:00
07Feb14:0000:00KAPITAAL AANVALDAISY JONES BAR | STELLENBOSCHTipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail
KAPITAAL AANVAL by Daisy Jones in Stellenbosch op Saterdag 7 Feb! Alternatiewe Afrikaans neem oor en almal is genooi. Die toekoms lyk belowend. Lineup: Die Gemeente [PTA] – Pretoria se swaar
Fees/optrede detail
KAPITAAL AANVAL by Daisy Jones in Stellenbosch op Saterdag 7 Feb! Alternatiewe Afrikaans neem oor en almal is genooi. Die toekoms lyk belowend.
Lineup:
Die Gemeente [PTA] – Pretoria se swaar hitters bring die lawaai.
Karel Bester & die Kraaines Band – Rowwe, rasperend, rasend.
L!sa – Alternatief, aanvallend, altyd ’n verrassing.
Willim Welsyn – ’n Gevaar op enige stage. Berei voor vir chaos.
Ultra-mal – Presies wat die naam sê.
Dierbaar – Emosie as wapens. Klank as koeëls.
Blitz – Spoed, energie en geen genade.
Glasparade – Skerp, snydend, breekbaar én brutal.
Maak reg. Maak lawaai. Maak geskiedenis.
Deure maak 14h00 oop.
Early Bird: R100 [limited]
General: R150
Door: R250
Important Information:
No under-18s allowed.
Doors open 14h00.
This is a standing show. Limited seating will be available outside with only standing inside.
Daisy Jones has a full bar (inside and outside) and kitchen, so come early to enjoy the picturesque Winelands views.
For any further queries, get in touch with Daisy Jones via WhatsApp at 064 968 2015.
Daisy Jones is situated just outside of Stellenbosch on the beautiful Summerhill Wines Estate.
Right of admission reserved.
Tyd
(Saterdag) 14:00 - 00:00

Fees/optrede detail
Timothy Kieswetter met “Mnr Seks en Mev Kopseer” op 8 en 9 Feb by Die Boer teater restaurant in Durbanville. Bespreek: 021 979 1911/ KOOP KAARTJIES HIER:
Fees/optrede detail
Timothy Kieswetter met “Mnr Seks en Mev Kopseer” op 8 en 9 Feb by Die Boer teater restaurant in Durbanville. Bespreek: 021 979 1911/
Tyd
8 (Sondag) 00:00 - 9 (Maandag) 00:00
11Feb19:0021:00TOUCH OF CLASSBLOU KOMBUIS | KLEIN BRAKTipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail
TOUCH OF CLASS @ Blou Kombuis Restaurant 11 Februarie 2026 | 19:00 R200 per person The boys are back, with a once-off Hit & Run. Kanniwaggi. Touch of Class Music Mossel Bay
Fees/optrede detail
TOUCH OF CLASS
@ Blou Kombuis Restaurant
11 Februarie 2026 | 19:00
R200 per person
The boys are back, with a once-off Hit & Run. Kanniwaggi. Touch of Class Music Mossel Bay Advertiser Mosselbaai se beste Kleinbrak/Grootbrak Mossel Bay Grootbrak Praat Saam HARTENBOS MOSSELBAAI TERGNIET GROOTBRAK KLEIN BRAK koop & verkoop , Vervoer Hartenbos Heuwels op sy beste Hartland Estate
Tyd
(Woensdag) 19:00 - 21:00

Fees/optrede detail
KOBUS MATTHEWS Weskus Toer: 14 Feb – 08 Maart 2026 Opkomende vertonings: Good day . I am touring the West Coast from 14 February to 8 March (on my birthday) 2026 Available
Fees/optrede detail
KOBUS MATTHEWS
Weskus Toer: 14 Feb – 08 Maart 2026
Opkomende vertonings:
Good day .
I am touring the West Coast from 14 February to 8 March (on my birthday) 2026
Available Dates : 20 , 21 & 28 February
1 , 6 & 7 March
Please feel free to contact me via WhatsApp on 0798393694
Noordblinder Sports Kroeg
The Sandstone – Saldanha Bay
Hoofkantoor
Husky’s Restaurant & Bar
Tyd
Februarie 14 (Saterdag) 00:00 - Maart 8 (Sondag) 00:00
15Feb14:0016:00COFFEE SNOBS | DIE REISDIE BOER TEATER | DURBANVILLETipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail
As jy ‘n fan is van Laurika Rauch, is hierdie show vir jou! Kom join ons vir COFFEE SNOBS: DIE REIS by Die Boer in Durbanville op Sondag 15 Feb
Fees/optrede detail
As jy ‘n fan is van Laurika Rauch, is hierdie show vir jou! Kom join ons vir COFFEE SNOBS: DIE REIS by Die Boer in Durbanville op Sondag 15 Feb vir ‘n ongelooflike lekker show met die mooiste Laurika liedjies in egte Coffee Snobs styl – koffie vir jou ore! Bespreek nou:
Tyd
(Sondag) 14:00 - 16:00
27Feb(Feb 27)00:0028(Feb 28)00:00DIE 5DE STILBAAI BOEKEFEESSTILBAAITipe feesBoekefees

Fees/optrede detail
Die Groot Dag is môre wanneer jy kan begin kaartjies koop vir die Vyfde Stilbaai-boekefees! En hier is die program sodat jy solank kan begin beplan, jou vriende naderhark, ‘n
Fees/optrede detail
Die Groot Dag is môre wanneer jy kan begin kaartjies koop vir die Vyfde Stilbaai-boekefees!
En hier is die program sodat jy solank kan begin beplan, jou vriende naderhark, ‘n huis huur op Stilbaai, jou tande slyp, jou bril poets, jou ore spits en die slapies tel.
Aan dié kant slyp en poets ons solank als wat lank genoeg stilstaan sodat jy die Groot Fees op die Klein Dorpie terdeë kan geniet.
En wees verseker, die genooide skrywers, joernaliste en onderhoudvoerders sien net so reikhalsend uit!
Tyd
27 (Vrydag) 00:00 - 28 (Saterdag) 00:00
28Feb18:0021:00JUAN BOUCHER LIVE IN CAPE TOWNTHE PALMS PUB & GRILLTipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail
Juan Boucher Live in Cape Town Somerklanke The Palms Pub & Grill Supported by Burger le Roux 26 February 2026 | Doors open: 18:00 Early birds: R100 | General: R120 | Kids U12: Free
Fees/optrede detail
Juan Boucher
Live in Cape Town
Somerklanke
The Palms Pub & Grill
Supported by Burger le Roux
26 February 2026 | Doors open: 18:00
Early birds: R100 | General: R120 | Kids U12: Free
Tyd
(Saterdag) 18:00 - 21:00
Maart

Fees/optrede detail
KOBUS MATTHEWS Weskus Toer: 14 Feb – 08 Maart 2026 Opkomende vertonings: Good day . I am touring the West Coast from 14 February to 8 March (on my birthday) 2026 Available
Fees/optrede detail
KOBUS MATTHEWS
Weskus Toer: 14 Feb – 08 Maart 2026
Opkomende vertonings:
Good day .
I am touring the West Coast from 14 February to 8 March (on my birthday) 2026
Available Dates : 20 , 21 & 28 February
1 , 6 & 7 March
Please feel free to contact me via WhatsApp on 0798393694
Noordblinder Sports Kroeg
The Sandstone – Saldanha Bay
Hoofkantoor
Husky’s Restaurant & Bar
Tyd
Februarie 14 (Saterdag) 00:00 - Maart 8 (Sondag) 00:00

Fees/optrede detail
Wat gebeur as ’n basaar ’n nuwe baadjie aantrek? 👀 Ontdek dit by Stellenberg Saamkuier – 6 & 7 Maart 2026. Hou die datums oop. Jy wil daar wees. NG
Fees/optrede detail
Wat gebeur as ’n basaar ’n nuwe baadjie aantrek? 👀
Ontdek dit by Stellenberg Saamkuier – 6 & 7 Maart 2026.
Hou die datums oop. Jy wil daar wees.
NG Kerk Stellenberg h/v Mountainview en Edelweiss str Eversdal
Tyd
6 (Vrydag) 13:00 - 7 (Saterdag) 20:00

Fees/optrede detail
Public · Anyone on or off Facebook 🏉 Rugby en Netbal Sportfees 🏐 📍 Hoërskool Piketberg 📅 20 – 21 Maart 2026 Kom geniet twee dae vol goeie sport en gees
Fees/optrede detail
Public · Anyone on or off Facebook
🏉 Rugby en Netbal Sportfees 🏐
📍 Hoërskool Piketberg
📅 20 – 21 Maart 2026
Kom geniet twee dae vol goeie sport en gees saam met ons gemeenskap!
🎪 AFGRI KUIERTENT
👉 Verskeie stalletjies en uitstallings
👉 Kunstenaars op die verhoog vir groot vermaak Vrydagaand
👉 Saterdagaand dans ons lekker saam!
🎤 Kunstenaars en verdere inligting volg binnekort – hou hierdie blad dop!
Kom kuier saam – dit gaan ‘n fees wees wat jy nie wil misloop nie! 💃🕺
#Sportfees2026 #PiketbergPret #RugbyEnNetbal #KuierTentGees
Tyd
20 (Vrydag) 14:00 - 21 (Saterdag) 00:00
24Mrt00:0000:00DIE VYFTIGERSDIE BOER TEATER | DURBANVILLETipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail
Die perde gallop. Goeie Vrydagmore daar vir julle. Ons moet seker uit die blokke kom vir hierdie varsgeblikte 2026, hoewel ek dit sou smaak as ons gesamentlik vir al die
Fees/optrede detail
Die perde gallop. Goeie Vrydagmore daar vir julle. Ons moet seker uit die blokke kom vir hierdie varsgeblikte 2026, hoewel ek dit sou smaak as ons gesamentlik vir al die groot moondhede, vermeende soewereine state en multinasionale besighede “notice” gee dat ons dié jaar ‘n sabbatical vat. Ons kondig ‘n inverse grendeltyd aan, waar ons bietjie gaan baljaar en visvang en goeie tunes luister iewers waar die muskiete en vlieë min tot zero is. Until further notice. Ek dwaal af. Ek wonder of AI kan afdwaal?
Terug by die kruks. “Die Vyftigers” se technicolor sweefmat vlieg weer, vir oulaasste laas, drie enkelaande in 2026.
Gehore landswyd is laasjaar, 2025, deur dié viermanskap bekoor en onthuts. Eietydse mitologieë is gestig en NOU is jou geleentheid om te kom meemaak aan dié boksemdaais. 4 Kontemporêre muskant-liedjieskrywers, ’n kruiwavol toekennings tussen die lot, iederelk het in 2025 die 50ste merk op die kettie gekerf. Wat kan nou verkeerd gaan? Alles! Op die regte manier! Met Gian Groen, Neil Sandilands, Schalk Joubert & Abel Kraamsaal
In die woorde van Mariana Malan: “Die interaksie tussen die musikante is vars & fris. Hulle praat die taal van jou drome. Jy ervaar ’n jong, loslittige taal wat jou hart laat warm klop en jou voete laat jeuk in ’n formidabele viering van Afrikaanse musiek. “Die Vyftigers” is 50 keer die moeite werd”.
Daar is slegs drie vertonings van “Die Vyftigers” in 2026 beplan: 31ste Januarie, Bodemloos Kombuis(Grabouw/Elgin), 24 Maart, Die Boer (Durbanville) en tydens KKNK 31 Maart, by die ABSA Burgersentrum te Oudtshoorn. Kom net.
En jy kan jou kaartjie hier kry:
Tyd
(Dinsdag) 00:00 - 00:00
31Mrt00:0000:00DIE VYFTIGERSKKNK OUDSHOORN BURGERSENTRUMTipe feesMUSIEK OPTREDE

April
04Apr00:0000:00HART EN HAASATKV HARTENBOS AMFITEATERTipe feesMusiekfeeste

Fees/optrede detail
Welkom by Hart En Haas ❤️🐰 Kom saam op ‘n avontuur deur “wonderland” die paasnaweek op Sat 4 April’26 aangebied by die ATKV-Hartenbos Amfiteater. Top SA kunstenaars soos: Spoegwolf Bok van Blerk
Fees/optrede detail
Welkom by Hart En Haas ❤️🐰
Kom saam op ‘n avontuur deur “wonderland” die paasnaweek op Sat 4 April’26 aangebied by die ATKV-Hartenbos Amfiteater.
Top SA kunstenaars soos:
Spoegwolf Bok van Blerk Bobby Van Jaarsveld Saxby Twins Biggy @marnovandermerwe @diegstring @henru_eb en @_schwabie_l
Vertel almal en nooi al jou familie en vriende.
Sien jul daar!
Tyd
(Saterdag) 00:00 - 00:00