🎠’N TEATERERVARING WAT JOU LANK SAL BYBLY IN KLEINMOND!
“’n Deernisvolle belydenis” – só beskryf Netwerk24 die aangrypende Pad na Soekmekaar, met ’n meesterlike vertolking deur André Odendaal.
’n Roerende verhaal oor die lewe, spyt, teleurstelling en die mens se ewige soeke na betekenis. ’n Stuk wat jou laat dink, voel en diep raak.
✨ Moenie hierdie besondere teaterervaring misloop nie!
đź“… 11 November 2026
đź•– 19h00
📍 Kleinmond Rolbalklub
🎟️ R200 per persoon
📲 Bespreek nou via WhatsApp: 083 628 0280
🎬 Aangebied deur Lantern Films
#PadNaSoekmekaar #AndréOdendaal #LanternFilms #Kleinmond #AfrikaanseTeater #OndersteunDieKunste