Hartenbos GrootFees: AiG-Buitelug

19Des19:0022:00Hartenbos GrootFees: AiG-BuitelugATKV HARTENBOS AMFITEATERTipe feesMusiekfeeste

Fees/optrede detail

Hartenbos GrootFees, Suid-Afrika se grootste somerfees, keer terug na die ATKV-Hartenbos Amfiteater. Op 19 Desember 2026 kan feesgangers uitsien na AiG-Buitelug, ’n mini-weergawe van Afrikaans is Groot in Pretoria.

Kunstenaars soos Demi Lee Moore, Ruhan du Toit, Ricus Nel, Jo Black, Refentse, Barto, Juanita du Plessis, JACOBUS en Juan Boucher sal op die verhoog te sien wees.

Tyd

(Saterdag) 19:00 - 22:00

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights