Hartenbos GrootFees, Suid-Afrika se grootste somerfees, keer terug na die ATKV-Hartenbos Amfiteater. GrootJol se GrootFees se oujaarspartytjie en beloof om dié jaar uit sy nate te bars.
Kunstenaars soos Brendan Peyper, Robbie Wessels, Appel, Monique Steyn, Liezel Pieters, Chris Steyn, Bernice West en Danny Smoke gaan feesgangers vermaak tot die vuurwerke afgaan vir die nuwe jaar!