JAN BLOHM | TOT DAAR WAAR DIE LIG IS

04Nov(Nov 4)19:3005(Nov 5)21:30JAN BLOHM | TOT DAAR WAAR DIE LIG ISDIE BOER TEATER | DURBANVILLETipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail

Jan Blohm
Die Boer
LIVE
04 & 05 November 2026

Jan Blohm & Band met ‘Tot daar waar die lig is’

Die Boer teater in Durbanville

4, 5 November

021 979 1911/ aanlyn op webtuiste

Hierdie besondere produksie neem gehore op ’n diep persoonlike en musikale reis deur meer as twee dekades se liedjies, stories en groei. Van die rou eerlikheid van Melkstraat Confessions, die ikoniese debuutalbum wat Blohm as ’n unieke stem in Afrikaanse musiek gevestig het, tot by sy nuutste en mees reflektiewe werk, ‘Tot daar waar die lig is’, word sy loopbaan met nuwe diepte en betekenis gevier.

Tyd

4 (Woensdag) 19:30 - 5 (Donderdag) 21:30

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights