Provinsie Gauteng
Tipe fees
Almal
Ander Feeste
Boekefees
Dansfees
DIE BLOU HOND
Kerkfees
Kersliggiefeeste
Kosfeeste/Markte
Kultuurfeeste
Kunstefeeste
Landboufeeste
MUSIEK OPTREDE
Musiekfeeste
Skoolfeeste
Sportfeeste
TEATER PRODUKSIE
Wildsfeeste
Wynfeeste
Provinsie
Almal
BOTSWANA
BUITELAND
Gauteng
KwaZulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
Namibia
Noord-Kaap
Noordwes
Oos-Kaap
Vrystaat
Wes-Kaap
Fees Plek/ Ligging van fees/optrede
Almal
3CI, Pretoria
AfriForum Teater
Aggeneys
Atterbury Teater
Ballito
Basangoma Game Ranch - Paulpietersburg
Bela Bela
Benoni
Black Rock
BLOEMFONTEIN
Boksburg
Brits
Bronkhorstspruit
Brummeria
Buite Sannieshof op die Delaryville pad.
Burgersdorp
Calitzdorp
Carletonville
Centurion
Centurion Teater
Cullinan
De Oude Kraal 40 km buite Bloemfontein op N1
Dinwiddie
Dullstroom
Eeufeesstraat
Ellisras
Ermelo Landbou Park
Ficksburg
Franschhoek
George
George Loeriepark
Germiston
Gqeberha
Graaf Reinette
Groot Marico
Haakdoornboom, Pretoria
Heidelberg
Hekpoort
Hentiesbaai
Hermanus
Horison, Roodepoort
Jagkamp Modimolle
Jan se Rugbyveld
Johannesburg
Kaapstad
Kempton Park
Kimberley
Kirkwood
Klerksdorp
Klerksdorp Plotte
Klipriver
Koedoeskop
Koster
Kriel
Kroonstad
Krugersdorp Wes
Lambertsbaai
Letaba Mopani
Letsitele
Linksfield, Johannesburg
Lydenburg
Magaliesburg
Marble Hall
Marula Pub & Grill
Merweville
Middelburg
Middelburg, Oos-Kaap
Moorreesburg
Musina
NAMPO Park, 20km buite Bothaville
Orkney
Paarl
Paarl Gimnasium
Parow Noord, Kaapstad
PARYS
Phalaborwa
PHSOB
Piet Retief
Polokwane / Pietersburg
Potchefstroom
Pretoria
Pretoria, Brooklyn mall
Pretoria, Menlo Park
Randfontein
Rayton
ROODEPOORT
Rustenburg
Saldanha Baai
Schweizer-Reneke
Secunda
Shokran Events Venue
Springs
Strandfontein, Matzikama, Weskus
Thabazimbi
The Willows, Pretoria
Tzaneen
Vereeniging
Vivo
Welgemoed, Kaapstad
Wittedrift, Plettenberg Bay
Wolseley
Worcester
Virtuele optrede
Almal
Virtuele optrede
Regstreekse fees/optrede
Oktober
Fees/optrede detail
Teatergangers kan gereedmaak vir skaterlag- én knop-in-die-keel-oomblikke in die splinternuwe musiekblyspel, Die Afrikaner maak só, wat in Oktober op die planke kom by AfriForum Teater in Pretoria. In dié byderwetse musiekblyspel
Fees/optrede detail
Teatergangers kan gereedmaak vir skaterlag- én knop-in-die-keel-oomblikke in die splinternuwe musiekblyspel, Die Afrikaner maak só, wat in Oktober op die planke kom by AfriForum Teater in Pretoria.
In dié byderwetse musiekblyspel maak die gehoor kennis met die Van der Merwe-gesin wat as’t ware vasgevang is in 1994. Te midde van onsekere tye en politieke omwentelings besluit die Van der Merwes om nie, soos talle ander Afrikaners te emigreer nie, maar om eerder in ’n ondergrondse bunker te gaan bly. Dertig jaar later maak hulle, as die laaste oorblywende Afrikaners in Suid-Afrika, in telkens skreeusnaakse oomblikke, kennis met ’n Suid-Afrika wat heelwat anders lyk as hoe hulle dit onthou.
Topgehalte toneelspel, skerp dialoog en ’n storielyn wat eienaardig en tog bekend klink, beloof om ’n goedvoel-ervaring soos min te bied en teatergangers te herinner aan wie die Afrikaner werklik is. Dié komiese en hartroerende storie, onvergeetlike musiek en kostelike karakters sal gehore die een oomblik laat skaterlag en die volgende weer diep laat dink.
Die Afrikaner maak só-musiekblyspel is vervaardig deur Inhoud Huis Musiek vir AfriForum Teater en geskryf deur die leiers in Afrikaanse musiekteater, Johan Vorster, Jacomien de Wet en Jannes Erasmus.
Die musiekblyspel se sterbelaaide rolverdeling bevat boonop die room van Afrikaanse sang- en teatertalent, en bestaan uit die geliefde sangeres Bernice West; die gesoute operasanger en akteur Rouel Beukes; Nadia Beukes op wie se kerfstok daar al dosyne televisie-, teater- en filmproduksies is; Dihan Keün wat onlangs ook in Die Kaplyn te siene was; Revan Luüs; en medeskrywer en regisseur van Die Afrikaner maak só, Jannes Erasmus.
West en Bok van Blerk se gewilde liedjie, “Die Afrikaner maak so”, is die temalied van dié musiekblyspel en vorm deel van ’n opwindende reeks oorspronklike musiek wat spesiaal vir die blyspel geskryf is.
“Dit is ’n voorreg om terug te wees met ’n derde musiekblyspel. AfriForum Teater het oor die afgelope drie jaar ons huis geword waar ons óns mense se stories kan vertel – eers met Die Gelofte in 2022, toe met Die Kaplyn in 2023 en 2024 en nou ook met Die Afrikaner maak só!” verduidelik Erasmus. “Met Die Afrikaner maak só gaan ons meer lag as in die ander twee, maar daar sal altyd ’n knop-in-die-keel-oomblik wees. Mense kan beslis uitsien na ’n musiekblyspel wat voel of dit in hul eie sitkamer afspeel,” vertel Erasmus.
“Die Afrikaner maak so-musiekblyspel is ’n profesie en ’n stuk van hoop. Dit gaan nie noodwendig oor wie die Afrikaner wás nie. Dit ook, maar dit gaan veel eerder oor wie hy gaan word. Dis weer tyd om te glo!” voeg Vorster by.
Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, bou die Afrikaner maak só-musiekblyspel voort op die sukses van Die Gelofte- en Die Kaplyn-musiekblyspele wat AfriForum ook in samewerking Inhoud Huis Musiek by AfriForum Teater op die planke gebring het. “Dié nuwe musiekblyspel bly ook in pas met AfriForum se strewe om deur die kunste, met Afrikaners se geskiedenis as agtergrond, hoop vir die toekoms te help skep. Die talentvolle akteurs en kunstenaars wat by die produksie betrek is, asook die gebruik van humor in die musiekblyspel, beloof om oud en jonk te inspireer en te vermaak,” meen Kriel.
Tyd
2 (Woensdag) 00:00 - 6 (Sondag) 00:00
02Okt19:0021:00Nàdine – MY FAVOURITE ROCK SONGSFAIRTREE ATTERBURY TEATERTipe feesMUSIEK OPTREDE
Fees/optrede detail
Maak gereed vir ‘n nuwe hoofstuk in Nádine se verhoog optredes. Hierdie keer is Nádine terug om die huis se fondasies te skud ! Al jou gunstelinge, en ook haar
Fees/optrede detail
Maak gereed vir ‘n nuwe hoofstuk in Nádine se verhoog optredes.
Hierdie keer is Nádine terug om die huis se fondasies te skud ! Al jou gunstelinge, en ook haar klassieke uitklophou rock items in een uitsonderlike live vertoning. Berei jouself voor vir unieke weergawes van Tina Turner se “River Deep Mountain High” of Cindy Lauper se “Time After Time”. ‘n Rock-gevulde “Alone” van die miljoen-album-verkoper Heart, of ‘n onverwagse Nádine in die AC/DC tradisionele “You Shook Me”.
Die grootste rock liedere van die 80’s, met selfs ‘n paar juwele uit die 70’s en reuse rock-treffers uit die 90’s.
‘n Vertoning van vreugde en die beste vermaak deur Nádine en ‘n seleksie van klassieke rock liedjies wat jy werklik nie wil misloop nie! Trek aan jou leerbaadjie en jeans en kom geniet ‘n heerlike aand uit saam Nàdine.
Tyd
(Woensdag) 19:00 - 21:00
Fees/optrede detail
𝗦𝗣𝗘𝗦𝗜𝗔𝗟𝗘 𝗔𝗔𝗡𝗕𝗢𝗗 𝗩𝗜𝗥 𝗗𝗜𝗘 𝗔𝗙𝗥𝗜𝗞𝗔𝗡𝗘𝗥 𝗠𝗔𝗔𝗞 𝗦ó 😃👇 Die spesiale aanbod op kaartjies vir die splinternuwe musiekblyspel, Die Afrikaner maak só, is reeds 𝟵𝟱% 𝘂𝗶𝘁𝘃𝗲𝗿𝗸𝗼𝗼𝗽! Koop jou kaartjie vandag nog teen
Fees/optrede detail
𝗦𝗣𝗘𝗦𝗜𝗔𝗟𝗘 𝗔𝗔𝗡𝗕𝗢𝗗 𝗩𝗜𝗥 𝗗𝗜𝗘 𝗔𝗙𝗥𝗜𝗞𝗔𝗡𝗘𝗥 𝗠𝗔𝗔𝗞 𝗦ó 😃👇
Die spesiale aanbod op kaartjies vir die splinternuwe musiekblyspel, Die Afrikaner maak só, is reeds 𝟵𝟱% 𝘂𝗶𝘁𝘃𝗲𝗿𝗸𝗼𝗼𝗽! Koop jou kaartjie vandag nog teen 𝘀𝗹𝗲𝗴𝘀 𝗥𝟮𝟴𝟵.
Moenie hierdie geleentheid misloop nie!
Aanbod is slegs geldig tot kaartjies uitverkoop is.
Jannes Erasmus Bernice West AfriForum Inhoud Huis Musiek
Tyd
2 (Woensdag) 19:00 - 13 (Sondag) 21:00
04Okt20:0022:00FRANCOIS VAN COKE & VRIENDE 2024SUN BET ARENA PRETORIATipe feesMUSIEK OPTREDE
Fees/optrede detail
Francois van Coke & Vriende 2024 The Biggest Night in SA Rock! “It’s going to be the best night of your life. I Promise.” Francois van Coke Francois van Coke & Vriende 2024
Fees/optrede detail
Francois van Coke & Vriende 2024
The Biggest Night in SA Rock!
“It’s going to be the best night of your life. I Promise.” Francois van Coke
Francois van Coke & Vriende 2024 returns bigger and better than ever before. No really. We know we say this every year, but this is the ULTIMATE all-stars edition.
The 5th installment of South Africa’s biggest arena ROCK show, Francois van Coke & Vriende 2024 hits its home stage at SunBet Arena, Time Square in Pretoria on Friday, 4th October.
The Francois van Coke & Vriende concerts famously features artists and bands Francois has collaborated and released music with, making this not just unique, but also the biggest night in SA Rock.
Karen Zoid makes a comeback to the line-up since her appearance at the first Francois van Coke & Vriende concert in 2018. And when was the last time you experienced Francois and Karen perform their smash hit, ‘Toe Vind Ek Jou’ together in an arena setting?
There are a lot of other favourites to look forward to on this stellar line-up, so get your tickets quick because they sell out every year!
Die Vriende for 2024 are:
Die Heuwels Fantasties
Early B
Elandré
Fokofpolisiekar
Hunter Kennedy
Jack Parow
Karen Zoid
Neon Dreams
Spoegwolf
Tasché
This 120-minute rock spectacular is backed by Francois’ band, Die Gevaar.
Another authentic AMP experience in partnership with Castle Light, Lift and Jacaranda FM 94.2.
Tyd
(Vrydag) 20:00 - 22:00
05Okt00:0000:00GLIMLAG FEES 2024 (BENONI)BENONI NORTHENS SPORT GRONDETipe feesMusiekfeeste
Fees/optrede detail
Die Glimlag Fees vind op Saterdag, 5 Oktober 2024 plaas en ‘n propvol program en rits aktiwiteite maak dié fees ‘n moet vir oud én jonk. Kunstenaars soos Steve Hofmeyr,
Fees/optrede detail
Die Glimlag Fees vind op Saterdag, 5 Oktober 2024 plaas en ‘n propvol program en rits aktiwiteite maak dié fees ‘n moet vir oud én jonk. Kunstenaars soos Steve Hofmeyr, Demi Lee Moore, Barto, Brendan Peyper en vele meer gaan feesgangers op hul voete hou.
Vir die jongspan sal daar hope vermaak aangebied word en stalletjies en ‘n biertent is in die kol. In 2023 het meer as 12 500 feesgangers GROOT geGLIMLAG en in 2024 gaan dit nog LEKKERDER wees.
’n Propvol program met vermaak vir oud én jonk, maak hierdie die perfekte uitstappie vir die hele gesin!
Tyd
(Saterdag) 00:00 - 00:00
05Okt00:0000:00ALBERTON MARDI GRASALBERTONTipe feesKosfeeste/Markte
Fees/optrede detail
A family fun day hosted at the Alberton Rugby Club on the 5th of October. Featuring an Inflatable Park. Stunt Riders. Fire Dancers. Tug of war. Strongman. Dog show. Acrobatics.
Fees/optrede detail
A family fun day hosted at the Alberton Rugby Club on the 5th of October. Featuring an Inflatable Park. Stunt Riders. Fire Dancers. Tug of war. Strongman. Dog show. Acrobatics. Street food. Beer garden. Live Music.
Exhibitions and more.
Tyd
(Saterdag) 00:00 - 00:00
05Okt11:0019:00SWAGGA CRAFT MARKETSMEYERTONTipe feesKosfeeste/Markte,MUSIEK OPTREDE
Fees/optrede detail
🍻 𝗦𝗪𝗔𝗚𝗚𝗔 𝗖𝗥𝗔𝗙𝗧 𝗠𝗔𝗥𝗞𝗘𝗧𝗦 🛍️ Get ready to indulge in a day of swag shopping at the Swagga Craft Markets. Our brewery will be transformed into a vibrant showcase of local
Fees/optrede detail
🍻 𝗦𝗪𝗔𝗚𝗚𝗔 𝗖𝗥𝗔𝗙𝗧 𝗠𝗔𝗥𝗞𝗘𝗧𝗦 🛍️
Get ready to indulge in a day of swag shopping at the Swagga Craft Markets. Our brewery will be transformed into a vibrant showcase of local creativity and flavour.
Join us and explore a treasure trove of stalls offering everything from freshly baked bread to custom jewellery, homemade decor, and more.
While you shop, sway to live music and enjoy the taste of our award-winning craft beer in our picturesque beer garden. And if you find yourself hungry, indulge in our artisanal pub food while catching the game in our indoor sports bar.
Bringing the little ones along? Don’t worry – we’ve got you covered with a dedicated kids’ play area to keep them entertained while you support local.
Save the date for our upcoming markets:
🗓️ 02 March 2024
🗓️ 04 May 2024
🗓️ 06 July 2024
🗓️ 09 August 2024
🗓️ 05 October 2024
🗓️ 14 December 2024
⏰ | 11:00 to 19:00
📍 | Swagga Breweries, 42 Bosbok Road, Highbury, Meyerton
🗺️ | https://goo.gl/maps/U1tQD6LmXCw4z5bb6
Don’t miss out on the opportunity to discover unique treasures and create unforgettable memories at the Swagga Craft Markets! Spread the word and bring your friends and family along for a day of fun, flavour, and fantastic finds. See you at the Swagga Side of Life!
Tyd
(Saterdag) 11:00 - 19:00
05Okt13:0022:00Ma’se FeesBRONKHORSTSPRUITTipe feesKultuurfeeste,Musiekfeeste,Skoolfeeste
Fees/optrede detail
‘n Ma’se Fees, eerste in ‘n lang tyd in Bronkhorstspruit, met GROOT sangers soos ONS, Refentse en Fatman. Optredes van verskillende skoolkore en revuegroepe asook ‘n local talentshow! (Enige iemand
Fees/optrede detail
‘n Ma’se Fees, eerste in ‘n lang tyd in Bronkhorstspruit, met GROOT sangers soos ONS, Refentse en Fatman. Optredes van verskillende skoolkore en revuegroepe asook ‘n local talentshow! (Enige iemand kan inskryf😉). BAIE stalletjies en MASSIEWE kuier en pret kan verwag word.
Tyd
(Saterdag) 13:00 - 22:00
Fees/optrede detail
💥💥Exciting News! 💥💥 Get ready to experience the magic of WOMAD South Africa 2024! 🌍✨ Cape Town from 1 – 6 October Joburg from 9 – 13 October Come alive
Fees/optrede detail
💥💥Exciting News! 💥💥
Get ready to experience the magic of WOMAD South Africa 2024! 🌍✨
Cape Town from 1 – 6 October
Joburg from 9 – 13 October
Come alive with the vibrant rhythms, electrifying performances, and rich cultural tapestry that only WOMAD can deliver. 🎉🇿🇦
Join the celebrations filled with incredible music, dance, and art from around the world. Whether you’re a long-time fan or new to the festival, there’s something for everyone to enjoy. Let’s come together to celebrate diversity, creativity, and unity through the universal language of music.
Tyd
9 (Woensdag) 00:00 - 13 (Sondag) 00:00
Fees/optrede detail
Die FAK bied met trots aan: Die FAK Jeugsimfonieorkes en die Landes Jugend Akkordean Orchester Nordrhein-Westfalen (LJAO) konsert! 🎶 Kom geniet ‘n betowerende interkulturele,
Fees/optrede detail
Die FAK bied
met trots aan: Die FAK Jeugsimfonieorkes en die Landes Jugend Akkordean
Orchester Nordrhein-Westfalen (LJAO) konsert! 🎶
Kom geniet ‘n
betowerende interkulturele, tussen Duitsland en Suid-Afrika, konsert in die
pragtige Voortrekkermonument! Hierdie konsert, wat ‘n wye verskeidenheid
orkeswerke en ‘n gesamentlike stuk sal aanbied, is een van die LJAO se
toerkonserte in Suid-Afrika en die laaste konsert van die FAK Jeugsimfonieorkes
vir 2024.
Twee talentvolle soliste uit die FAK
Jeugsimfonieorkes:
- Danelle Rautenbach met die
indrukwekkende Elgar se tjellokonsert - Ellie Pereira wat die tweede beweging
uit Shostakovich se klavierkonsert no. 2 sal speel
📅 Datum: 11 Oktober
🕒 Tyd: 19:00
📍 Plek: Senotaafsaal, Voortrekkermonument
Kom beleef hierdie
wonderlike musiekervaring!
Tyd
(Vrydag) 19:00 - 21:00
Fees/optrede detail
12 OKTOBER 2024| NKWE PLESIEROORD EN SWEMGAT, PRETORIA DIE PIESANGSKILLE | VAN PLETZEN | BOBBY VAN JAARSVELD | KARLIEN VAN JAARSVELD | DIE HEUWELS FANTASTIES | REFENTSE | TATUM | MARGOT
Fees/optrede detail
12 OKTOBER 2024| NKWE PLESIEROORD EN SWEMGAT, PRETORIA
DIE PIESANGSKILLE | VAN PLETZEN | BOBBY VAN JAARSVELD | KARLIEN VAN JAARSVELD | DIE HEUWELS FANTASTIES | REFENTSE | TATUM | MARGOT ROTHMAN
BIKINIS, BOARSHORTS, SPEEDOS, HOLFLOSSERS, EN NATUURLIK LILOS EN KAMPSTOELE WELKOM!
PROGRAM:
09h00: Kosbediening open
11h00: Biertuin open
13h00: Tatum
13h30: Margot Rothman
14h00: Die Heuwels Fantasties
14h30: Karlien van Jaarsveld
15h30: Bobby van Jaarsveld
16h15: Refentse
17h00: Biggy
17h45: Die Piesangskille
18h30: Van Pletzen
Dis nuut en vars en opwindend! Pretoria se nuwe eBet Lyfies en Lilos Musiekfees is werklik iets besonders!
Die onderskeidende kristalhelder element is natuurlik dat jy die konserte by die wonderskone Nkwe- oord op jou lilo in die Pienaarsrivier-swemgat of op jou kampstoel kan aanskou.
Jou lilo is daardie opblaas-dryflêding wat ons gewoonlik net in Desembers uithaal. Hierdie Oktober gaan feesgangers hul lilos aandra na die Nkwe Plesieroord in Pretoria vir een van die beste line-ups van kunstenaars wat Gauteng in jare gesien het.
Karlien van Jaarsveld, Die Piesangskille, Bobby van Jaarsveld, Van Pletzen, Biggy, Refentse, Tatum, Margot Rothman en Die Heuwels Fantasties gaan feesgangers se lilos laat ontplof!
“Ons glo die line-up is uitsonderlik, maar vir ons is die setting van die fees en die vibe wat ons wil skep die groot onderskeidingselemente van die fees. Nkwe is absoluut geskik vir die aanbieding van ‘n baie unieke fees met twee sitplek-keuses,” sê feesstigter Jacques du Plessis.
“Dis ‘n fees met ‘n verskil. Jy kan die konserte kyk terwyl jy in die Pienaarsrivier-swemgat op jou lilo ronddryf of sommer van die gemak van jou kampstoel in die feesterein.
Die verhoog by die fees word met ‘n 270 grade gehoor-radius opgestel sodat dit toeskouers in die rivier se swemgat op hul lilos sowel as toeskouers op hul kampstoele in die feesterein bedien. Die Nkwe Lodge het pragtige staanplek vir tente en karavane.
SAB stel ‘n reuse biertent op en verskeie kosstalletjies sal lekker eetgoed bedien.
Algemene toegang: R350.
VIP: R750 (eie kroeg en toilette)
Vir kampplekbesprekings gaan na www.nkweresort.co.za
Tyd
(Saterdag) 09:00 - 00:00
12Okt09:0000:00NAUGHTY 90's MUSIC FESTIVALWANDERERS RUGBY CLUBTipe feesMusiekfeeste
Fees/optrede detail
Welcome to the 1st Annual South Africa Naughty 90s Festival The 1990s is often remembered as a decade of peace and prosperity The rise of the Internet ushered in a
Fees/optrede detail
Welcome to the 1st Annual South Africa Naughty 90s Festival
The 1990s is often remembered as a decade of peace and prosperity
The rise of the Internet ushered in a radical new era of communication, business, entertainment, fashion, and music.
The #Naughty90sSAFestival is a celebration of the music, sights, sounds, tastes and
all the nostalgia of a fantastic era.
This festival is a mix of nostalgia for the nighties. remembering your youth and experiencing artists you listened to but never saw. From international and the best
South African artists of the 90s. 2 international 90s ARTISTS and 10 of the best 90s South African bands and DJs 90s & 2000s Club Classics
A First for South Africa. THE NAUGHTY 90s Festival.
The festival will feature artists such as:
TOPLOADER
EAST 17
WONDERBOOM
JUST JINGER
DEAD and BURIED
Shawny B
BARNEY SIMON
Kerry Anne
Springbok Nude Girls
Fun and exciting activities await, such as face painting, Mechanical Bull, Slides , Retro FLEA market, 3D photo booth, and interactive video wall.
Not to mention your thirst and appetite will be satisfied through large beer tents and gourmet street food. There’s also the benefit of the VP gin bar.
Standard entry R400.00
VIP Entry R650.00
Platinum VVIP R2600.00
THE VVIP experience is LIMITED TO 200 with complimentary Food and Drink with MEET AND GREET of All artists
This event will also be cashless
This cashless event allows you to pay for food, beverages, and merchandise using your wristband. Going cashless enhances security and makes for a
better event experience. You can top up your wristband at designated stations.
After the event, you will receive a secure link to reclaim any remaining unspent funds to your chosen account.
Tyd
(Saterdag) 09:00 - 00:00
Fees/optrede detail
Kom Kuier saam met ons by De Sjêk & Plaasjol in Heidelberg, GP! Vir ‘n onvergeetlike lekker naweek, bespreek NOU jou plek! WhatsApp of SMS 082 8061191. Veronika Swanepoel Olivier, Mariette Beukes,
Fees/optrede detail
Kom Kuier saam met ons by De Sjêk & Plaasjol in Heidelberg, GP!
Vir ‘n onvergeetlike lekker naweek, bespreek NOU jou plek! WhatsApp of SMS 082 8061191.
Veronika Swanepoel Olivier, Mariette Beukes, en Lizz Meiring gaan jou onthaal, vermaak en leer om kreatiewe kunswerke te maak. Geniet die skoon lug en pragtige natuur net buite die dorp.
Ons gaan behoorlik die dorp op horings neem tydens ons toer en besoek aan winkels! 😉
💥 Meeste van ons is so gewoond om vir almal om ons te sorg en vergeet te maklik om na onsself om te sien. Hierdie is die ideale geleentheid om weg te breek en asem te skep. Kom bederf jouself!
Perfek vir groepe vriendinne, ma’s, dogters, en oumas wat saam tyd wil spandeer. Ook ideaal vir entrepreneurs wat die jaar wil afsluit of spanbou wil doen.
Koop dit ook as geskenk vir iemand spesiaal – die perfekte geskenk vir jou kreatiewe ouma, ma, vrou, suster, of vriendin! ❤️❤️❤️
Bespreek nou! Kaartjies verkoop vinnig 😉 Betaal ‘n deposito en maak paaiemente tot einde September.
Kontak Veronika op 082 8061191.
Tyd
18 (Vrydag) 00:00 - 20 (Sondag) 00:00
18Okt(Okt 18)19:0019(Okt 19)15:00AFRI-DUETFEESNG KERK | ELARDUSPARKTipe feesKerkfees,MUSIEK OPTREDE
Fees/optrede detail
Die 11de Afri-Duetfees vind vanjaar op 18 en 19 Oktober plaas, en weer soos in die verlede by die NG Kerk Elarduspark. Bespreek nou jou sitplek by Cassie 082 377
Fees/optrede detail
Die 11de Afri-Duetfees vind vanjaar op 18 en 19 Oktober plaas, en weer soos in die verlede by die NG Kerk Elarduspark.
Bespreek nou jou sitplek by Cassie 082 377 1112
Tyd
18 (Vrydag) 19:00 - 19 (Saterdag) 15:00
Fees/optrede detail
Wat ‘n fees! Dis die Woerie-fees op 19 Oktober 2024 by Hoërskool Centurion. Voel die gees van die Woerie-fees! Op die A-veld met A-klas kunstenaars! Geniet die aand saam met: – Zaan Sonnekus –
Fees/optrede detail
Wat ‘n fees!
Dis die Woerie-fees op 19 Oktober 2024 by Hoërskool Centurion.
Voel die gees van die Woerie-fees!
Op die A-veld met A-klas kunstenaars! Geniet die aand saam met:
– Zaan Sonnekus – As jy nie weet wie hy is nie, vra jou tiener!
– Droom saam met Droomsindroom!
– Word vermaak deur die beste lewendige opvoering in Suid-Afrika – Robbie Wessels.
Kaartjies:
VIP Tafel
‘n Lekker ete vir 8 mense wat die volgende insluit:
Spit, Groente en oop kroeg
Golden Circle laat jou toe om die naaste aan die aksie te wees.
Kinders onder 6 is gratis.
Tyd
(Saterdag) 14:00 - 23:00
Fees/optrede detail
🎭 Maak gereed om jou lagspiere te oefen! 🎭 Sluit aan by ons vir ‘n aand vol skreeusnaakse, ongeskrewe komedie met “Jou Storie” – ‘n improvisasie-komedie wat jy nie wil
Fees/optrede detail
🎭 Maak gereed om jou lagspiere te oefen! 🎭
Sluit aan by ons vir ‘n aand vol skreeusnaakse, ongeskrewe komedie met “Jou Storie” – ‘n improvisasie-komedie wat jy nie wil misloop nie! Met die briljante trio: Marco du Plessis, Sami Hall Says, en Shenay O’Brien
📅 Datum: 19 Oktober
📍 Venue: Wilge Teater, Pretoria
💸 Kaartjies: R180 – KRY JOUNE HIER:
Tyd
(Saterdag) 19:00 - 21:00
25Okt19:0023:00Elandré - AkoestiesDIE BLOU HOND - PRETORIATipe feesDIE BLOU HOND,MUSIEK OPTREDE
Fees/optrede detail
Tickets price: R300 (includes a UBER Voucher) (Ticket incl. Show Only) Show Dates: 25 Oktober 2024 PLEASE NOTE: Groundfloor: Tables are shared in a full house, so if you book
Fees/optrede detail
Tickets price: R300 (includes a UBER Voucher)
(Ticket incl. Show Only)
Show Dates: 25 Oktober 2024
PLEASE NOTE: Groundfloor: Tables are shared in a full house, so if you book less than 8 seats, you may sit at a shared table.
BALCONY TABLES – TABLES OF 2 NEXT TO EACH OTHER
Show program:
Lesi Dinner booking Arrivals: 18:00
Blouhond doors open from 19:00
Main show anytime from 20:00
Platters served in theatre for pre orders
Program ends at 22:00 for all guests to wrap up bills / depart from venue
Meal Options:
Restaurant
Should you want to have dinner before the show at the restaurant, please note that we need your pre-order from the menu below. This will enable us to prepare your meal so that you are on time for the show.
Tyd
(Vrydag) 19:00 - 23:00
Fees/optrede detail
Lovely family market with great food, delicious desserts, alcohol, craft stalls and entertainment for the whole family, young and old.
Fees/optrede detail
Lovely family market with great food, delicious desserts, alcohol, craft stalls and entertainment for the whole family, young and old.
Tyd
(Saterdag) 09:00 - 16:00
Fees/optrede detail
Orreliste wat optree is Theo van Wyk, Gideon Els en Pierre Smit. Kaartjies vooraf bespreek is R120 grootmense en pensionarisse en kinders Onder 12 R60. Kaartjies by deure R150 grootmense en pensionarisse
Fees/optrede detail
Orreliste wat optree is Theo van Wyk, Gideon Els en Pierre Smit.
Kaartjies vooraf bespreek is R120 grootmense en pensionarisse en kinders Onder 12 R60.
Kaartjies by deure R150 grootmense en pensionarisse en kinders Onder 12 R60.
WhatsApp Pierre by 0662888631 of Hayley by 0828985184 of nhkwes.bookings@gmail.com
Tyd
(Saterdag) 13:00 - 20:00
Ligging/plek
Krugersdorp Wes
111 Rustenburgweg
31Okt00:0000:00KARLIEN VAN JAARSVELD | DINNER THEATREKLEINKAAP - CENTURIONTipe feesMUSIEK OPTREDE
Fees/optrede detail
Kom kuier saam Karlien by Kleinkaap op 31 Oktober 2024 vir ‘n heerlike Musiek in die Tuin aand 🌿 Heerlike ete en fantastiese vertoning deur Karlien van Jaarsveld ingesluit 😍
Fees/optrede detail
Kom kuier saam Karlien by Kleinkaap op 31 Oktober 2024 vir ‘n heerlike Musiek in die Tuin aand 🌿
Heerlike ete en fantastiese vertoning deur Karlien van Jaarsveld ingesluit 😍
✨ 31 Oktober 2024
✨ R430 per persoon
✨ Kleinkaap Boutique Hotel
Koop jou kaartjies vandag by https://kleinkaap.plankton.mobi/ 🎟️ Gesels gerus met ons by 012 654 9878 of info@kleinkaap.co.za
Tyd
(Donderdag) 00:00 - 00:00
November
Fees/optrede detail
Moenie die nuwe produksie ‘Dank vir Klank’ misloop nie! Met Karen Zoid, Refentse, Elvis Blue en Loki Rothman op een verhoog, gaan dit ‘n ongelooflik musikale reis wees. Net 3
Fees/optrede detail
Moenie die nuwe produksie ‘Dank vir Klank’ misloop nie! Met Karen Zoid, Refentse, Elvis Blue en Loki Rothman op een verhoog, gaan dit ‘n ongelooflik musikale reis wees. Net 3 vertonings van 1 tot 3 November by Montecasino se Teatro. Kry jou kaartjies vandag nog, dit is een vertoning wat jy nie wil mis nie!
Don’t miss this brand new production, ‘Dank vir Klank’ featuring Karen Zoid, Refentse, Elvis Blue and Loki Rothman – all on one stage together, where they will take you on an incredible musical journey. With only 3 shows from 1 to 3 November at Montecasino’s Teatro, this production is not to be to be missed.
Hold on tight! 🎸 Some of your favourite South African musicians are coming together for a brand new production live on the Teatro stage, Dank vir Klank! Featuring acclaimed artists Karen Zoid, Refentse, Elvis Blue and Loki Rothman – 3 shows only from the 1st to the 3rd of November will truly be a once-in-a-lifetime experience! Secure your tickets today and get ready for a musical event like no other 🤘
Tyd
1 (Vrydag) 00:00 - 3 (Sondag) 00:00
Fees/optrede detail
Vrydag Midag Opvoerings deur ATKV Talent Kompetisie Bobby van Jaarsveld Zaan Sonnekus Francois van Coke Bloumoord Saterdag Pink Derby GROOT Kwagga-Berg Burger eet kompetisie Auto City Cares Kar Trekking Touch of Class Mej Heidelberg Hope Eloff Pieter Koen Jo Black
Fees/optrede detail
Vrydag
- Midag Opvoerings deur ATKV
- Talent Kompetisie
- Bobby van Jaarsveld
- Zaan Sonnekus
- Francois van Coke
- Bloumoord
- Saterdag
- Pink Derby
- GROOT Kwagga-Berg Burger eet kompetisie
- Auto City Cares Kar Trekking
- Touch of Class
- Mej Heidelberg Hope
- Eloff
- Pieter Koen
- Jo Black
Tyd
1 (Vrydag) 14:00 - 2 (Saterdag) 23:59
Fees/optrede detail
Ons Onthou Fees is ‘n jaarlikse fees vir die hele gesin, vol pret en avontuur. Ons Onthou wat alles mooi en belangrik is vir ons. Ons skop die dag af
Fees/optrede detail
Ons Onthou Fees is ‘n jaarlikse fees vir die hele gesin, vol pret en avontuur. Ons Onthou wat alles mooi en belangrik is vir ons. Ons skop die dag af om 8:00 met ‘n pretloop of fietse van 5km vir oud en jonk. Dan kom die avontuurlustiges bymekaar vir ‘n lekker skattejag in die omgewing.
Bull Ride is ‘n uitdaging om bo te bly en die wenner kan wegstap met 2 rugbykaartjies op Loftus Versveld vir die URC reeks. Hope pret vir die jongspan en lekker pryse. Musiek vermaak deur DJ Gypsy en Ovie Vibz die hele dag. Die Voortrekkers kom wys ons ‘n ding of twee. Jou Kersfeesinkopies kan ook sommer hier gedoen word. Hope kosstalletjies soos Pap & Kaiings, Pannekoek, Boereworsrolle, Hamburgers, Vars produkte uit die omgewing en nog vele meer. Natuurlik is daar ietsie om die dors te les ook.
Die dag word afgesluit om 15:00 met Karlien Husselman & Anthony McGee, kaartjies R150 pp, vingerete en wyn ingesluit. Bespreek sommer ‘n tafel van 8 sitplekke, vir die vriende en familie.
Tyd
Heeldag (Saterdag)
03Nov11:0000:00BUYMUSIC EXTRAVAGANZADORSLAND RESTAURANT & TEATER - PRETORIATipe feesMUSIEK OPTREDE
Fees/optrede detail
Come join our Buymusic Artists for a music extravaganza…. Staring Legend CLIVE BRUCE.. Legend Linedancers THE RODEO GIRLS.. and TOP ARTISTS… Percentage of ticket sales and streaming will be donated
Fees/optrede detail
Come join our Buymusic Artists for a music extravaganza….
Staring Legend CLIVE BRUCE..
Legend Linedancers THE RODEO GIRLS.. and TOP ARTISTS…
Percentage of ticket sales and streaming will be donated to CANSA.
Bookings 067 671 0091
Tyd
(Sondag) 11:00 - 00:00
07Nov19:0023:00Joshua na die ReënDIE BLOU HOND - PRETORIATipe feesDIE BLOU HOND,MUSIEK OPTREDE
Fees/optrede detail
Joshua na die Reën Show Ticket price: R310 (incl UBER discount voucher) Show Date: 7 November ’24 PLEASE NOTE: Groundfloor: Tables are shared in a full house, so if you
Fees/optrede detail
Joshua na die Reën
Show Ticket price: R310 (incl UBER discount voucher)
Show Date: 7 November ’24
PLEASE NOTE: Groundfloor: Tables are shared in a full house, so if you book less than 8 seats, you may sit at a shared table.
BALCONY TABLES – TABLES OF 2 NEXT TO EACH OTHER
Show program:
Lesi Dinner booking Arrivals: 18:00
Blouhond doors open from 19:00
Main show anytime from 20:00
Platters served in theatre for pre orders
Program ends as per artists program
Meal Options:
Restaurant
Should you want to have dinner before the show at the restaurant, please note that we need your pre-order from the menu below. This will enable us to prepare your meal so that you are on time for the show.
Tyd
(Donderdag) 19:00 - 23:00
08Nov(Nov 8)00:0017(Nov 17)00:00AFRIKAANS IS GROOT 2024SUN BET ARENA PRETORIATipe feesMusiekfeeste
Fees/optrede detail
The time has come again. In a world full of uncertainty, there are only a few celebrities… From November 8 to 17, 2024, it’s time to return for the family
Fees/optrede detail
The time has come again. In a world full of uncertainty, there are only a few celebrities… From November 8 to 17, 2024, it’s time to return for the family reunion of the year to celebrate your language, your culture, your faith, and your people. 🎉
Tag all your friends and family who should experience this gathering. Tickets for this year’s concert series open 27 March at 10:00 only on iTickets and you have to be there!
In the meantime, look here at the dates and times of the concerts:
Friday, November 8 – 7:30 pm
Saturday, November 9 – 1:00 pm
Saturday, November 9 – 7:30 pm
Sunday, November 10 – 6:00 pm
Friday, November 15 – 7:30 pm
Saturday, November 16 – 1:00 pm
Saturday, November 16 – 7:30 pm
Sunday, November 17 – 1:00 pm
On the day tickets open, there will also be some BIG prizes up for grabs, including nine five-star luxury holidays for two people to Mauritius, worth R150 000 each, through our new sponsors, World Leisure Holidays 😎⛱
🗓 Click this link to put this date on your calendar: https://bit.ly/AiG24Kalender
Proudly presented by LIFT Airline in association with Virseker City Lodge Hotels Laeveld Agrochem , Buffelsfontein Brandewyn World Leisure Holidays and Belgravia Gin SunBet Arena.
#AiG24
Tickets available from 27 March.
Tyd
8 (Vrydag) 00:00 - 17 (Sondag) 00:00
09Nov08:0015:00RING OF FIRE MEXICAN FIESTA!LAVENDAR KONTREI MARKTipe feesKosfeeste/Markte
Fees/optrede detail
Kom ervaar die geure & kleure van Mexico hier by Lavender Kontrei Mark 9 November vanaf 8 tot 3!! Hier gaan hulle spog met warm souse, dips, Kase, proe happies,
Fees/optrede detail
Kom ervaar die geure & kleure van Mexico hier by Lavender Kontrei Mark 9 November vanaf 8 tot 3!! Hier gaan hulle spog met warm souse, dips, Kase, proe happies, chilli stix, chilli jams & chutneys, pods, kaktus plantjies, en meer! Verskeie tequilas & chilli biere met exciting pryse vir die brawes wat die challenges gaan aandurf!!
Heerlike vermaak deur Salsa & Fire Dancers & Live musiek deur die Los Amigos Band wat die gees van Mexico lewendig hou! So of jy nou dans op die ritme van die mariachi of die geure van Mexico geniet, hierdie is’n geleentheid wat jy nie wil mis nie!
Vele kinderaktiwiteite, talle vars & handgemaakte produkte, liplekker kosse, decor, kuns en meer! R20pp, kinders 0/12 & pensioenarisse gratis!
Trek aan jou Poncho & Sombrero & kom fiesta saam hier by die Lekkerste Kuier Mark in Pretoria! Apache ave, agter Obaro Wonderboom, Pretoria. N4 Wonderboom Lughawe afrit
Tyd
(Saterdag) 08:00 - 15:00
Fees/optrede detail
Looking to sell your unique and crafted products and gifts at a Christmas event? Look no further than the 4th annual Kersliggies Oppi-Plaas at Legends Adventure Farm, just east of
Fees/optrede detail
Looking to sell your unique and crafted products and gifts at a Christmas event? Look no further than the 4th annual Kersliggies Oppi-Plaas at Legends Adventure Farm, just east of Pretoria.
In 2023 we had an average of 800 visitors per night who spend 2-3 hours looking at the most beautiful Christmas Lights in Gauteng.
Trading Days: 15 – 30 November
Stalls need to be open every night.
Non- food Stalls: R1000 for the duration of the event
Food stalls are all sold out
Tyd
15 (Vrydag) 18:00 - 30 (Saterdag) 21:30
17Nov00:0000:00POP DIVASSUNBET ARENA | PRETORIATipe feesMUSIEK OPTREDE
Fees/optrede detail
We have EXCITING news to share 😍 Hierdie is n absolute hoogtepunt vir my! POP DIVAS brings an unforgettable tribute show and previously unseen collabs of legendary female pop icons
Fees/optrede detail
We have EXCITING news to share 😍
Hierdie is n absolute hoogtepunt vir my!
POP DIVAS brings an unforgettable tribute show and previously unseen collabs of legendary female pop icons to South Africa. This tribute to the legends will take place once and exclusively on Sunday evening, 17 November, at the SunBet Arena in Pretoria, and audiences can be part of the recording for international release.
We are preparing something extraordinary for YOU 🤩
The most significant female voices of all time – from Whitney and Tina to Amy, Sinead, Olivia – will be honoured. It will ensure an unforgettable night of music and nostalgia as we celebrate the voices that defined an era 🌟
Hierdie ongelooflike konsert gaan jou asem wegslaan! Kaartjies het pas oopgemaak! Met van die grootste vroulike ikone in musiek gaan hierdie n onbeskryflike aand wees!
Tickets via webtickets.co.za – all info at www.popdivas.live
#POPDivas #legendarydivas #liveinconcert #musiclove #femalevoices #internationaltour #livemusic #bonnietyler #pjpowers #ellenfoley #blackbyrd #nadine #pretoria
Tyd
(Sondag) 00:00 - 00:00
Fees/optrede detail
The African Skye Pipe Band is proud to announce that we will be hosting a concert along with the Jeppe Pipe Band ! Save the date for November 23rd, 2024.
Fees/optrede detail
The African Skye Pipe Band is proud to announce that we will be hosting a concert along with the Jeppe Pipe Band ! Save the date for November 23rd, 2024. Watch this space for more details
Tyd
(Saterdag) 00:00 - 00:00
Desember
01Des09:0017:0080'S SUMMER MUSIC FESTIVALIRENE VILLAGE MALLTipe feesKosfeeste/Markte,MUSIEK OPTREDE
Fees/optrede detail
Big 80’s party! Save the date – 1 December Food Trucks 80’s Music Over 100 market stalls on the day. Carousel & F1 simulators for the kids & loads more
Fees/optrede detail
Big 80’s party!
Save the date – 1 December
Food Trucks
80’s Music
Over 100 market stalls on the day.
Carousel & F1 simulators for the kids & loads more activities.
A day of FUN for the whole family.
It’s a radical 80’s throwback!
Cnr of Nellmapius Dr & Van Ryneveld Ave, Irene, Centurion
Enquiries: 063 237 0373
Exclusively at Irene Village Mall
Tyd
(Sondag) 09:00 - 17:00
12Des18:0020:00CHARL BY CANDLELIGHTATTERBURY TEATERTipe feesMUSIEK OPTREDE
Fees/optrede detail
The silence of night-time fills the stage of the Atterbury Theatre in this acoustic concert with nothing but the warm glow of candlelight and music. No lights, no amplification, no
Fees/optrede detail
The silence of night-time fills the stage of the Atterbury Theatre in this acoustic concert with nothing but the warm glow of candlelight and music. No lights, no amplification, no interruption. The year has come to an end. Only the unplugged world of meditative, romantic and powerful piano. Steinway Artist Charl du Plessis takes the audience on a nocturnal journey of sonic immersion in the sounds of silence, virtuosity and some of the world’s most beautiful music ever written for the piano. This concert combines darkness and light, smell and sound in a sensory experience unlike any other.
Tyd
(Donderdag) 18:00 - 20:00
14Des11:0019:00SWAGGA CRAFT MARKETSMEYERTONTipe feesKosfeeste/Markte,MUSIEK OPTREDE
Fees/optrede detail
🍻 𝗦𝗪𝗔𝗚𝗚𝗔 𝗖𝗥𝗔𝗙𝗧 𝗠𝗔𝗥𝗞𝗘𝗧𝗦 🛍️ Get ready to indulge in a day of swag shopping at the Swagga Craft Markets. Our brewery will be transformed into a vibrant showcase of local
Fees/optrede detail
🍻 𝗦𝗪𝗔𝗚𝗚𝗔 𝗖𝗥𝗔𝗙𝗧 𝗠𝗔𝗥𝗞𝗘𝗧𝗦 🛍️
Get ready to indulge in a day of swag shopping at the Swagga Craft Markets. Our brewery will be transformed into a vibrant showcase of local creativity and flavour.
Join us and explore a treasure trove of stalls offering everything from freshly baked bread to custom jewellery, homemade decor, and more.
While you shop, sway to live music and enjoy the taste of our award-winning craft beer in our picturesque beer garden. And if you find yourself hungry, indulge in our artisanal pub food while catching the game in our indoor sports bar.
Bringing the little ones along? Don’t worry – we’ve got you covered with a dedicated kids’ play area to keep them entertained while you support local.
Save the date for our upcoming markets:
🗓️ 02 March 2024
🗓️ 04 May 2024
🗓️ 06 July 2024
🗓️ 09 August 2024
🗓️ 05 October 2024
🗓️ 14 December 2024
⏰ | 11:00 to 19:00
📍 | Swagga Breweries, 42 Bosbok Road, Highbury, Meyerton
🗺️ | https://goo.gl/maps/U1tQD6LmXCw4z5bb6
Don’t miss out on the opportunity to discover unique treasures and create unforgettable memories at the Swagga Craft Markets! Spread the word and bring your friends and family along for a day of fun, flavour, and fantastic finds. See you at the Swagga Side of Life!
Tyd
(Saterdag) 11:00 - 19:00
Fees/optrede detail
“Liggies en nog meer liggies Hoendervleis en trane van gelukkige gevoellens , smiles op almal se gesiggies, groot families wat saam kuier …. dis wat Kersliggies Oppi-Plaas vir my beteken
Fees/optrede detail
“Liggies en nog meer liggies
Hoendervleis en trane van gelukkige gevoellens , smiles op almal se gesiggies,
groot families wat saam kuier …. dis wat Kersliggies Oppi-Plaas vir my beteken
Kom ervaar dit ek dare hulle!!!”
Dankie Lizette, dis presies hoe ons ook oor Kersliggies Oppi-Plaas voel. Dit is ‘n droomwêreld, en ‘n wonderland waar gesinne en vrinne mekaar weer na die jaar se gejaag vind.
Tyd
15 (Sondag) 00:00 - 24 (Dinsdag) 00:00
15Des09:0017:00COUNTRY & WESTERN MUSIC FESTIRENE VILLAGE MALLTipe feesKosfeeste/Markte,Musiekfeeste
Fees/optrede detail
15th December (Sunday) 9am – 5pm Come celebrate music from Johnny Cash / Smokie / John Denver / Dolly Parton / Kenny Rogers / Jim Reeves / CCR & other
Fees/optrede detail
15th December (Sunday)
9am – 5pm
Come celebrate music from Johnny Cash / Smokie / John Denver / Dolly Parton / Kenny Rogers / Jim Reeves / CCR & other legends.
We have a market day – over 120 stands full of Christmas, Artisanal & Vintage / Decor shopping.
Food trucks & loads of family fun.
Exclusively at Irene Village Mall. Cnr of Nellmapius Dr & Van Ryneveld Ave, Irene, Centurion,
Enquiries: 063 237 0373
Tyd
(Sondag) 09:00 - 17:00
Januarie
30Jan(Jan 30)00:0002Feb(Feb 2)00:00NDLOVU YOUTH CHOIRARTSCAPE - KAAPSTADTipe feesMUSIEK OPTREDE
Fees/optrede detail
After sold out tours in 2022 & 2023, Ndlovu Youth Choir brings their breathtaking performances back to Jo’burg and Cape Town 🌍🎶 Get ready for an unforgettable musical journey that
Fees/optrede detail
After sold out tours in 2022 & 2023, Ndlovu Youth Choir brings their breathtaking performances back to Jo’burg and Cape Town 🌍🎶
Get ready for an unforgettable musical journey that celebrates the vibrant spirit and rich culture of Africa!
Tyd
Januarie 30 (Donderdag) 00:00 - Februarie 2 (Sondag) 00:00
Februarie
30Jan(Jan 30)00:0002Feb(Feb 2)00:00NDLOVU YOUTH CHOIRARTSCAPE - KAAPSTADTipe feesMUSIEK OPTREDE
Fees/optrede detail
After sold out tours in 2022 & 2023, Ndlovu Youth Choir brings their breathtaking performances back to Jo’burg and Cape Town 🌍🎶 Get ready for an unforgettable musical journey that
Fees/optrede detail
After sold out tours in 2022 & 2023, Ndlovu Youth Choir brings their breathtaking performances back to Jo’burg and Cape Town 🌍🎶
Get ready for an unforgettable musical journey that celebrates the vibrant spirit and rich culture of Africa!
Tyd
Januarie 30 (Donderdag) 00:00 - Februarie 2 (Sondag) 00:00