Kers & Fees met Helene Bester

27Nov18:0021:00Kers & Fees met Helene BesterKers & Fees met Helene Bester, sing van kersliedere daarnaTipe feesKersliggiefeeste

Fees/optrede detail

Kom geniet ‘n feestelike aand saam met  familie, vriende en bure.  Ons gaan heerlik oestafel buffet eet terwyl Helene Bester sing.  Daarna sing ons gewilde kersliedere saam onder begeleiding van Petrus Meyer op klavier.

Terrein gaan kersfeestelik versier word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights