KERSSANGDIENS saam met Ryan Walt & Steven Sterling Duo

06Des09:00KERSSANGDIENS saam met Ryan Walt & Steven Sterling DuoTipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail

Kerssangdiens

Die Rede vir die FEES – “Die Rede vir die FEES – Christus, die grootste Geskenk.”

Kom geniet ‘n ongelooflike oggend saam met Ryan Walt & Steven Sterling Duo by die gemeente se Jaarlikse Kerssang diens, met ‘n kombinasie van panfluitmusiek en sang. Die program beloof ‘n feestelike, gewyde atmosfeer en sal fokus op die ware betekenis van Kersfees.

Toegang is Gratis.

Plek waar Fees/optrede plaasvind: EG Kerk Wlekom

Meer inligting ivm die optrede – Skakel: Kerkkantoor

Aanvangs Datum & Tyd : 6 Desember 2026 – Sondag Oggend (9:00am)

Vir meer inligting ivm hierdie en ander kunstenaars: Kontak Lizet@ezpromo.online

Tyd

(Sondag) 09:00

Ligging/plek

Welkom

Reitzpark, Welkom

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights