REÜNIE

28Nov(Nov 28)15:0029(Nov 29)16:30REÜNIEDRAMATEATER | STAATSTEATER | PRETORIATipe feesTEATER PRODUKSIE

Fees/optrede detail

Met: Frank Opperman
Deur: Dana Snyman
Regisseur en beligtingsontwerp: De Klerk Oelofse

Dit is dieselfde skoolsaal, maar 43 jaar later by die reünie van die 1980-matriekgroep. Adam Boshoff tree as verteller op, maar deur die loop van die aand kry verskeie klasmaats ’n beurt agter die mikrofoon om hul sê te sê. Lank terug het almal saam ’n tragedie beleef wat hulle nou vir die eerste keer regtig konfronteer. Dana Snyman en Frank Opperman snoer weer kragte saam – verwag dieselfde fyn spot, deernis en ’n tikkie nostalgie.

Geen onder 13

Tyd

28 (Saterdag) 15:00 - 29 (Sondag) 16:30

Ligging/plek

Pretoria

320 Pretorius Street, Pretoria

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights