Brakanjan

11Des(Des 11)11:0012(Des 12)14:00BrakanjanAFRIFORUM TEATER | PRETORIATipe feesTEATER PRODUKSIE

Fees/optrede detail

Brakanjan is terug! Volg die dapper hond se avontuur na Parys waar hy droom om ’n held te word. Saam met die drie musketiers moet hy die koningin teen Kardinaal Richelieu beskerm. ’n Spannende verhaal vol swaardgevegte, vriendskap en intriges wat wys wat dit beteken om ’n ware held te wees.


<p style="padding: 0px; font-style: normal; font-variant-ligatures: normal; font-variant-caps: normal; font-weight: 400; line-height: 1.5em; font-family: "Open Sans", Helvetica, Arial, sa

Tyd

11 (Vrydag) 11:00 - 12 (Saterdag) 14:00

Ligging/plek

AfriForum Teater

Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat Menlopark Pretoria

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights