DIS AMPER KERSFEES!
Ek sien so uit om in Pretoria te kan kom optree saam met ‘n wonderlike “cast” wat vriende is maar al eintlik familie geword het!
Die mooiste Kersfees-verhaal, met mooi musiek en baie goeie stemme. Willie Strauss is die verteller.
Met Anne-Mari Artist Page, Natascha C Artist en ek op klavier. En ja, vir almal wat vra….ek sing ook!
Kom vier Kersfees, maar kom vier om weer ‘n hart vir Kersfees te hê.
Sondag 29 November 2026
Pierneefteater (Pretoria – Gauteng)
15:00
R150.00 per persoon
Bespreek by: info@pierneefteater.co.za of stuur ‘n WhatsApp na 072 460 5568