Recce-storieaand, met dr. Wouter Basson – Projek Coast

04Sep19:0020:00Recce-storieaand, met dr. Wouter Basson – Projek CoastAFRIFORUM TEATER | PRETORIATipe feesAnder Feeste

Fees/optrede detail

In die vroeë 80’s stig kommandant Wouter Basson 7 Med as die SAW se mediese eenheid vir spesiale magte en word hy daarna deur die destydse regering die taak opgelê om ’n defensiewe chemiese en biologiese vermoë vir die SAW te ontwikkel. 


Vanweë die land se isolasie moes dr. Basson ’n spioenasienetwerk ontwikkel om Westerse en kommunistiese lande te infiltreer. Onder sy leiding is hoogs geheime navorsingslaboratoriums gestig en ontwikkel. ’n Wêreldklas- defensiewe vermoë is binne die bestek van ’n paar jaar gevestig. 


In die 90’s verander die politieke landskap en vorige opdraggewers en medewerkers sou op onverklaarbare en met buitengewone venyn teen dr. Basson en Projek Coast draai. Alle howe sou einde ten laaste dr. Basson en Projek Coast van enige blaam onthef. 


Kom luister na dr. Basson se persoonlike weergawe van Projek Coast.


Tyd

(Vrydag) 19:00 - 20:00

Ligging/plek

AfriForum Teater

Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat Menlopark Pretoria

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights