VRYHEIDSFEES 2024

27Apr12:0000:00VRYHEIDSFEES 2024SILVERSTAR CASINO - KRUGERSDORPTipe feesMusiekfeeste

Fees/optrede detail

Vryheidsfees 2024

Datum: 27 April 2024
Tyd: 12:00 begin
Ligging: Silverstar Casino
Kunstenaars:
Riaan Benadé
Droomsindroom
Eloff
Barto
Vincent Gordon
Taye Brink

Hoogtepunte:
Optredes deur top Suid-Afrikaanse kunstenaars
Vars en unieke kunservarings
Kosstalletjies met heerlike plaaslike smake

Kaartjies:
Beskikbaar by Quicket.
Early Bird kaartjies beskikbaar
Gesinsvriendelik en veilige omgewing
KOOP KAARTJIES HIER:

Geen bo 18 Kaartjie vir Vryheidsfees 2024 sal aan enige persoon/e uitgereik word sonder dat ‘n geldige ID gewys word op die dag vir elke kaartjie gekoop. Feesgangers jonger as 18 sal ‘n “under 18” kaartjie ontvang.

Tickets are non-refundable.

Tyd

(Saterdag) 12:00 - 00:00

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights