VALIANT SWART | SWEET 60th

23Nov13:0000:00VALIANT SWART | SWEET 60thTHE DAISY JONES | STELLENBOSCHTipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail

vir die popsterre op die klein dorpies
die digters in die kommunes,
die dropouts, die opskoppers,
die sleazegatte, die pyle
en die kripvreters se kinders
vir Elvis en Jimi en Kurt en James,
Johnny wat nie dood is nie
en die Ruiter in Swart;
vir die vrye geeste
die liefdemakers
en die sondaars
en die sweet rock ‘n rollers

Tyd

(Sondag) 13:00 - 00:00

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights