SWARTLANDSKOU MET BRENDAN PEYPER

05Sep00:0000:00SWARTLANDSKOU MET BRENDAN PEYPERMOREESBURGTipe feesLandboufeeste,MUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail

Swartlandskou
Brendan Peyper
Brendan Peyper // Inteligro Wyntuin

Hy het beslis genoeg dans liedjies om jou op die dansvloer te hou.

KYK om dit nie te mis nie….

STOP, WAG, BLY NOG ‘N BIETJIE – Swartlandskou is net een keer ‘n jaar.

Bring ‘n vriend en TOER OM DIE VLOER totdat jy jouself MOEGDANS!!

Kom kuier saam Vrydagaand, 5 September 2025.

Volledige program volg nader aan die tyd!

#swartlandskou #skou #moorreesburg #swartland #afrikaansislekker #afrikaansemusiek #musiek #liveenterainment #inteligro #inteligrowyntuin #platteland #plattelandselewe #brendanpeyper

@brendan_peyper

Tyd

(Vrydag) 00:00 - 00:00

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights