SUSAN COETZER DAMESOGGEND - DIE SOEKE NA MNR REG

03Aug09:3013:30SUSAN COETZER DAMESOGGEND - DIE SOEKE NA MNR REGDIE BLOU HOND - PRETORIATipe feesTEATER PRODUKSIE

Fees/optrede detail

Susan Coetzer – Die Soeke na Mnr Reg
Ticket price: R380 incl meal
Show Date: 3 August ’24
Die Soeke na Mnr. Reg… Onthou jy die jong Lisa de Waal se soektog na Mnr. Reg, haar liefde vir vonkelwyn en ‘n skelm rokie? En die roman, Lisa se dagboek
Susan Coetzer se gewilde Rooi Rose losloperrubriek, is twintig jaar later weer terug, die keer met ‘n ouer Lisa de Waal op die agterblad. En tannie Lisa se soektog tussen die oorblywende bruikbare visse in die see, is snaakser as ooit.
Kom deel in ‘n plesierige en humoristiese damesoggend saam met Susan Coetzer alias ouer Lisa de Waal- vir enkellopendes en ervare dames. ‘n Lekker kuier vol lag en geselskap!
Show program:
Blouhond arrival: 09:30 vir 10:00
Light plated meal will be served at tables
Ladies are welcome to view exhibitors and merchandise tables
Susan’s program
Program ends at ± 14:00 for all guests to wrap up bills / depart from venue
Meal Options:
Light plated meal served
Exhibitors for the morning to view

KOOP KAARTJIES HIER:

Tyd

(Saterdag) 09:30 - 13:30

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights