STOUTGAT WEGBREEK NAWEEK MET JAY!

24Mei(Mei 24)00:0026(Mei 26)00:00STOUTGAT WEGBREEK NAWEEK MET JAY!RUSTOORD BOSVELD KAMPTipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail

Wat sluit die prys in? 🤩

2 x Nagte Kampering
Jou eie Ge-Graveerde glas
2 x Dbl Buffelsfontein & Mix
Saterdag aand se Spitbraai & Bykosse
Saterdag aand JAY se “live show”
en After Party DJ DW Audio

Prys?
R985 p.p
Kinders onder 18jr R540
VIR DIE HELE NAWEEK😎

T&C’s – Min 4 persone per staanplek

Waar : Rust Oord Bosveld Kamp buite Brits
Wanneer: 24 – 26 Mei 2024

Besprekings: Saskia 0824945570
Epos: bookings@rustoord.co.za
Website: www.rustoord.co.za

KOOP KAARTJIES HIER:

Tyd

24 (Vrydag) 00:00 - 26 (Sondag) 00:00

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights