Kom kuier lekker saam met Steve by Die Herberg Hotel !
Vir drie dekades lank werk Steve Hofmeyr nie net as ’n gewilde verhoogpersoonlikheid nie, maar ook as ‘n kunstenaar waarmee mense op ‘n emosionele, kulturele en patriotiese vlak verbind.
Die aand gaan beslis iets wees om op jou kalender af te merk.
Voor vertoning deur JP Steenkamp.
Kontant kroeg beskikbaar en iets om te eet.
KOOP KAARTJIES HIER: