STEVE DOEN STEVE

27Apr19:0023:00STEVE DOEN STEVEVOORTREKKER MONUMENT PRETORIATipe feesMusiekfeeste

Fees/optrede detail

STEVE DOEN STEVE is ’n produksie wat jy nié kan misloop nié. Reis saam deur die jare heen met Laaste Lag, Lose When You Lie, Agter Elke Man, No Hero, Pampoen tot Blou Bul en Feeslied. ’n Reuse orkes, seunskoor en jou gunsteling Steve-liedjies. Maak gebruik van dié eksklusiewe Black Friday aanbod: Koop nou 1 kaartjie en kry 1 gratis. Bepalings en voorwaardes geld.

Meer Inligting Hier

Tyd

(Saterdag) 19:00 - 23:00

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights