STEVE doen Steve

27Apr(Apr 27)00:0028(Apr 28)00:00STEVE doen SteveSTEVE BY DIE VOORTREKKER MONUMENT AMFITEATERTipe feesMusiekfeeste

Fees/optrede detail

“As ek terugkom doen ek steve doen steve
en ek belowe om te sing net wat ek wil!”

– Steve Hofmeyr se belofte op ‘n koel, nat aand in April
2023.

Dit het hy belowe voor duisende konsertgangers wat opgedaag
het om hom Neil Diamond te hoor sing – in die reën. Wel, dis tyd om te maai
wat jy gesaai het, Steve.

Suid Afrika se gewildste, mees omstrede, invloedrykste,
trotste en besigste sanger, is reg om sy belofte gestand te doen.

Hy keer terug na die Monument in Pretoria, met sy orkes en
‘n groot seunskoor, om ‘n rits van sy grootste, mees onvergeetlike liedjies te
kom sing. As jy LAASTE LAG, AGTER ELKE MAN, KYK HOE LYK ONS NOU, DEUR JOU
VINGERS, FEESLIED, REDGEBED en DIE LAND weer wou hoor, is April 2024 jou maand.

Tyd

27 (Saterdag) 00:00 - 28 (Sondag) 00:00

Ligging/plek

Pretoria

EEUFEES ROAD

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights