STEF BOS | DIE LEWE MOET 'n WALS WEES

26Jan(Jan 26)19:0027(Jan 27)20:30STEF BOS | DIE LEWE MOET 'n WALS WEESATTERBURY TEATERTipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail

Dit was die pa van tv maker Johan Badenhorst wat hom vertel het
Die lewe moet ‘n wals wees en nie ‘n mars nie
Toe Stef Bos dit hoor terwijl hy koffie drink met Johan
Het hy geweet
Dit is ‘n song
Dit is ‘n manier van kyk
Dit is ‘n manier van lewe
Dit is n antwoord in hierdie wereld waarin die mens homself kwijtraak
In oorlogsberigte, social media and AI.
Op soek naar die geheel waarvan ons ‘n deel is
Kom Stef Bos Pretoria en sing en vertel
Van die lewe wat ‘n wals moet wees.

KOOP KAARTJIES HIER:

Tyd

26 (Maandag) 19:00 - 27 (Dinsdag) 20:30

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights