PROTEA CULLIFEST CULLINAN

27Apr(Apr 27)10:0028(Apr 28)18:00PROTEA CULLIFEST CULLINAN12 TOP KUNSTENAARSTipe feesMusiekfeeste

Fees/optrede detail

Die Protea Cullifest vind vir die 22ste keer plaas op 27-28 April 2024.

Dit is ‘n klein fees met ‘n groot hart, waar daar iets is vir elkeen om te geniet.

Daar is ‘n groot verskeidenheid van stalletjies vir oud en jonk, honger en dors, asook die pretpark waar almal weer jonk van gees kan voel. Die proteas (blomme en plante) word in die kerksaal uitgestal en verkoop die mooiste mooi wat net in prentjies gesien kan word.

‘n Verskeidenheid van kunstenaars tree deur die loop van elke dag op. Hierdie optredes is ingesluit by die kaartjie prys. Kaartjie pryse R100 per volwassene (13jr en ouer), R50 per kind (6jr-12jr; voorskools is gratis), R80 per pensioenaris (65jr en ouer). Kaartjies kan aanlyn by iTickets gekoop word asook by die hek.

Tyd

27 (Saterdag) 10:00 - 28 (Sondag) 18:00

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights