OPSKOPFEES 2024

07Sep00:0000:00OPSKOPFEES 2024PIET RETIEF RUGBYKLUBTipe feesKosfeeste/Markte,Musiekfeeste

Fees/optrede detail

Ons maak gereed om die kunstenaars vir OPSKOPFEES 2024 binnekort bekend te maak.
Hier is solank ‘n voorsmakie. Ons het ‘n baie bekende akteur as seremoniemeester, twee groepe en 4 solo kunstenaars.
Gaan like die facebook blad van Opskopfees op om hoogte te bly van alle nuus. Link in die comments
Kaartjies sal binnekort beskikbaar wees.
Hierdie jaar gaan ons NOG GROTER!!

Tyd

(Saterdag) 00:00 - 00:00

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights