OPSKOP IN AFRIKAANS

03Mei(Mei 3)00:0004(Mei 4)00:00OPSKOP IN AFRIKAANSATKV KLEIN-KARIBATipe feesMUSIEK OPTREDE,Musiekfeeste

Fees/optrede detail

pskop in Afrikaans is terug!
Maak gereed vir een lekker kuiernaweek en bespreek nou jou plek 3 & 4 Mei 2024!
SLEGS INBEL BESPREKINGS! ATKV-Klein-Kariba
Skakel die oord by 014 736 9800 of epos kariba@atkv.org.za vir besprekings.
Ons kuier saam met Ricus Nel, Bok van Blerk en Christia Visser
#opskopinafrikaans #KleinKariba #WaarsDitLekker #hiersditlekker #ATKV#atkvoorde ATKV-Klein-Kariba #fees Date night ideas for couples in SA.

Tyd

3 (Vrydag) 00:00 - 4 (Saterdag) 00:00

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights