Oppi-Plaas Fees 2024

15JunHeeldag16Oppi-Plaas Fees 2024Tipe feesMusiekfeeste

Fees/optrede detail

Dit is weer daai tyd van die jaar! Dis tyd vir 2024 se Oppi-Plaas fees!


Twee dae van lekker pret met hope kindervermaak, ‘n REUSE biertent en ‘n verskeidenheid kos en ander stalletjies. Hier kan familie en vriende weer saam kuier en sing net soos Afrikaners kan!


Kom kuier saam, maak seker jy is daar en mis niks.


Kaartjies is slegs by iTickets beskikbaar!
https://itickets.co.za/events/474460


Kunstenaars om na uit te sien:

15 Junie – Saterdag 16 Junie – Sondag
Steam Boere orkes Steam Boere orkes
Moonshine Country Blues Band Shané
Barto Nicholis Louw
Demi Lee Moore John Rock Prophet
Steve Hofmeyr Jo Black
, en ander , en ander

Neem asb kennis van die volgende terme en voorwaardes:

  • Geen koelsakke, eie alkohol of gazebo’s word toegelaat nie
  • Geen Minderjariges in biertent nie
  • Geen eie kos sal op die perseel toegelaat word nie
  • Geen vuurwapens word toegelaat nie
  • Parkering is ingesluit by prys
  • Eie stoele en komberse kan ingebring word
  • Kinders onder 5 kry gratis toegang

Tyd

Junie 15 (Saterdag) - 16 (Sondag)

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights