NATANIëL IN CONCERT (WITH CHARL DU PLESSIS)

08Mei19:3022:00NATANIëL IN CONCERT (WITH CHARL DU PLESSIS)NG KERKSAAL LAMBERTSBAAITipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail

Ná 37 jaar op die verhoog staan Nataniël bekend as sanger, skrywer, storieverteller en stylikoon met sy asembenemende kostuums. Op Woensdag 8 Mei het inwoners van Lambertsbaai die geleentheid om Nataniël in Concert te ervaar, met hoogtepunte uit sy laaste groot verhoogproduksies en ’n retrospektiewe blik op van die snaakste stories in Afrikaans en Engels. Nataniël deel die verhoog van die NG Kerksaal met die pianis Charl du Plessis vir hierdie enkele uitvoering. Nuwe kostuums deur Nataniël se ontwerper Floris Louw word spesiaal vir die geleentheid onthul. Bespreek hier aanlyn of telefonies by (082) 920-3444 om kaartjies af te haal in Lambertsbaai. VIP kaartjies teen R350 is slegs telefonies beskikbaar.

BESPREEK HIER:

Tyd

(Woensdag) 19:30 - 22:00

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights