🌔Iets vir die siel:
🌔Nataniël gee ‘n tree in ‘n nuwe rigting met sy verhoogproduksie, CATCH ME LOVE
🌔Bespreek nou
🪂12 tot 15 Feb 2026
🌔Pretoria: Fairtree Atterbury Teater/Theatre
🌔5 vertonings: 2 in die aand, 3 in die dag
🌔1 uur 35 minute, geen pouse
🌔geen kinders onder 14
🌔Kroeg sluit 15 minute voor vertoning, hierdie produksie laat jou DINK, nie drink
🌔seatme.co.za
🌔Alle info: nataniel.co.za/new