MEL DIE STORIEVERTELLER IS "DIK DEURMEKAAR"

24Mei19:0000:00MEL DIE STORIEVERTELLER IS "DIK DEURMEKAAR"KLEINKAAP - CENTURIONTipe feesTEATER PRODUKSIE

Fees/optrede detail

🏵️Mel die Storieverteller kom kuier weer by Kleinkaap vir haar nuutste vertoning, DIK DEURMEKAAR!

Geniet ‘n aand van lekker lag en smul aan heerlike kos, terwyl jy ontspan by die mooie Kleinkaap!🎉

📍24 Mei 2024
📍Kleinkaap Boutique Hotel in Centurion
📍Deure open: 17h30
Kos bedien vanaf 18h15
Vertoning begin om 19h00
📍R390 per persoon (Sluit in 2-gang ete en vertoning)

Strictly no persons under 16 yrs allowed.

🏵️Please note Kleinkaap’s event tickets are ONLY sold through our official website under the “events” tab (www.kleinkaap.co.za) or via the official Plankton website. Contact us for more information on 012 654 9878 or hello@kleinkaap.co.za

KOOP KAARTJIES HIER:

Tyd

(Vrydag) 19:00 - 00:00

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights