MEL BOTES - DIGTERS, WYN EN LIED

15Jun19:0022:00MEL BOTES - DIGTERS, WYN EN LIEDAFRIFORUM TEATERTipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail

𝐃𝐈𝐆𝐓𝐄𝐑𝐒, 𝐖𝐘𝐍 𝐄𝐍 𝐋𝐈𝐄𝐃 𝐌𝐄𝐓 𝐌𝐄𝐋 𝐁𝐎𝐓𝐄𝐒 🍷🎼
👉15 JUNIE | 19:00 | R200

Digters, wyn en lied is ’n musiekproduksie wat in 2019 by die US Woordfees die lig gesien het en waarin skrywer, musikant en kitaarmeester, Mel Botes, gestalte gegee het aan stories agter die liedere van verskillende digters en liedjieskrywers. Dit sluit in Leonard Cohen, Bob Dylan, Simon & Garfunkel, David Gilmour, Roger Waters, Mark Knopfler, J.J. Cale, Rodriques en Piet Botha, asook oorspronklike werke van Mel Botes.

Mel beloof om die gehoor mee te sleur en die afgeronde musiekreis met ervare musiekollegas te deel. ’n Mooi en stylvolle visuele collage word op ’n agtergrondskerm geprojekteer om die sielvolle prentjie te voltooi.

KOOP KAARTJIES HIER:

Tyd

(Saterdag) 19:00 - 22:00

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights