MARION HOLM @ DIE BOER

04Mei20:3022:00MARION HOLM @ DIE BOERDIE BOER TEATER - DURBANVILLETipe feesTEATER PRODUKSIE

Fees/optrede detail

Dis die klein jakkalsies wat daagliks Holm se wingerd verniel, maar sy wíl nie gil nie, sy gaan soek nie smart of geniet verdriet nie; sy boks braaf en keer vir seer. Marion praat in prentjies oor die alledaagse lewe met daai tipiese Holm-eerlikheid én heerlikheid. Vir die slimmes is daar pitkos, vir die dames ‘n meneer en vir die kwesbares ‘n bondgenoot. U is welkom om nors te arriveer, daai bui sal nie lank hou nie.

KOOP KAARTJIES HIER:

Tyd

(Saterdag) 20:30 - 22:00

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights