Len Muller – Soos ’n Engel albumbekendstelling

30Okt19:3022:00Len Muller – Soos ’n Engel albumbekendstellingLen Muller – Soos ’n Engel albumbekendstellingTipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail

Na 10 jaar in die musiekbedryf bring Len Muller sy mees persoonlike en kragtigste vertoning nóg. Hy stel sy nuwe album bekend – ’n versameling van tien sielvolle liedjies wat liefde, geloof, gebrokenheid en hoop vier. Kom beleef Len Muller saam met ’n vol orkes soos jy hom nog nooit ervaar het nie. Met die titelsnit “Soos ’n Engel” wat reeds diep spore getrap het in harte reg oor Suid-Afrika, beloof hierdie emosiebelaaide aand ’n ervaring vol samesang, stories en rou eerlikheid.

Tyd

(Donderdag) 19:30 - 22:00

Ligging/plek

AfriForum Teater

Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat Menlopark Pretoria

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights