Kremetartfees

14Jun(Jun 14)13:0015(Jun 15)00:00KremetartfeesMUSINATipe feesAnder Feeste,Kerkfees

Fees/optrede detail

UITSTALLERS BAIE WELKOM!!!!!

Op 14 & 15 Junie 2024 bied die Hervormde Kerk Messina gemeente ons jaarlikse Kremetartfees aan en hierdie jaar gaan die grootste nog wees.  Die fees waarna Musina se gemeenskap elke jaar uitsien. Tafelbesprekings vir groepe vriende of ondernemings is beskikbaar!


Navrae / aansoekvorms:
Lizette Erwee
084 068 1493

#kremetartfees #musina
#bernicewest #fatman #ajdevos #dieflooze #sorinaerasmus #riaanbenade #rooksein

Tyd

14 (Vrydag) 13:00 - 15 (Saterdag) 00:00

Ligging/plek

Musina

Hoërskool Eric Louw Sportterrein, Irwinstraat

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights