KOSMOS FEES

26Apr(Apr 26)00:0027(Apr 27)00:00KOSMOS FEESWINDHOEK - NAMIBIëTipe feesMusiekfeeste

Fees/optrede detail

🥁🔥So… Wie gaan optree by die KosMOS Fees?

Hier’s die volledige lys. Slegs die BESTE van die BESTE gaan die verhoog aan die brand sing op 26 en 27 April in Windhoek by Wanderers! 🎶🤩 Hou die spasie dop vir meer besonderhede en maak gereed om te JOL met die beste in Afrikaanse musiek!💃

Tyd

26 (Vrydag) 00:00 - 27 (Saterdag) 00:00

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights