KLERKSDORP OPSKOP MAMBA TOER MET STEVE HOFMEYR

04Okt17:0000:00KLERKSDORP OPSKOP MAMBA TOER MET STEVE HOFMEYRMAYFAIR VILLAGE KLERKSDORPTipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail

GROOT NUUS!!!
Hierdie jaar het ons nie net ‘n Opskopfees in Piet Retief nie, maar ons hou ook ons eerste Klerksdorp Opskop!!!!!
Klerksdorp, maak gereed vir die OPSKOP MAMBA TOER!!
VIP Kaartjies reeds beskikbaar en gewone kaartjies is Maart 2024 beskikbaar.
Volg Opskopfees vir al die nuus en inligting.

Tyd

(Vrydag) 17:00 - 00:00

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights