KLASSIEKE KLEIN-KAROO KERSFEES

13Des19:3021:30KLASSIEKE KLEIN-KAROO KERSFEESCELEBRATIO PLAAS | OUDSHOORNTipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail

Klassieke Klein-Karoo Kersfees is terug met Jannie Moolman en Corlea Botha op Saterdag 13 Desember op Celebratio pomegranate farm.

👉Die program is ‘n kombinasie van die mooiste Kersliedere en die grootste klassieke treffers. Uitgevoer deur ‘n klassieke orkes.

🎅Kos- en wynstalletjies open reeds 18:00. Kaartjies is bespreekte sitplekke.

KOOP KAARTJIES HIER:

Tyd

(Saterdag) 19:30 - 21:30

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights