KINDERTEATER | MAGONJATJIE | OLLIE DIE SINGENDE NAR

06Des(Des 6)00:0013(Des 13)00:00KINDERTEATER | MAGONJATJIE | OLLIE DIE SINGENDE NARPIERNEEF TEATER | PRETORIATipe feesTEATER PRODUKSIE

Fees/optrede detail

Magonjatjie en die Boelies
Snaaks, slim en vol goggas… en dit krioel behoorlik van aksie!
Magonjatjie ontdek dat selfs die kleinste goggas groot dinge kan doen:
’n Skerpioen wat soos blits aanval, ’n sprinkaan wat hoër as jou kop spring…
en ’n miertjie wat soetgoed vinniger as jy kan opspoor!
Met hope lag en lekker liedjies leer Magonjatjie en die kinders hoe om nié “die boelie te voer” nie – en dat jy nie groot hoef te wees om dapper te wees nie.
Saterdag 6 Desember 10:00 R95 volwassenes / R85 kinders

Ollie die Singende Nar
Pret met stories, liedjies en toertjies wat jou verwonderd laat.
Ook met DJ TomTom.
Saterdag 13 Desember 10:00 R95 volwassenes / R85 kinders

KOOP KAARTJIES HIER:

Tyd

6 (Saterdag) 00:00 - 13 (Saterdag) 00:00

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights