KERSFEES IN DIE BOS 2025

25Des11:0017:00KERSFEES IN DIE BOS 2025DIE BOSVELDER RESTAURANT | CENTURIONTipe feesKosfeeste/Markte

Fees/optrede detail

Kersfees by die Bos

Geniet ’n tradisionele Kersdag ete saam met jou geliefdes en vriende saam met ons by die Bosvelder.

Vergeet van kook en ontspan. Vanaf die eerste oomblik tot die laaste happie nagereg is die meer as net ’n ete, dit is tyd vir samesyn.

Ons heerlike Buffet is ’n kombinasie van saamke tradisionele disse wat die feesviering ekstra spesiaal maak.

Bespreek jou kaartjies nou by Quicket:

KOOP KAARTJIES HIER:

Tyd

(Donderdag) 11:00 - 17:00

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights