KARLIEN VAN JAARSVELD

04Mei00:0000:00KARLIEN VAN JAARSVELDKOUE BOKKEVELD OESAFDANSTipe feesDansfees,MUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail

KOUE BOKKEVELD!!! πŸ•ΊπŸ’ƒ Kunstenaar nr 2πŸ‘‡πŸ»
Karlien Van Jaarsveld gaan die Koue Bokkeveld kom warm maak en is een van die suksesvolste sangeresse in SA!
Met soveel groot treffers gaan die dansbaan permanent vol wees! πŸ”₯

Hier is bietjie Info:
β€’ 5 Kunstenaars
β€’ β€œGlamping” & Kampering Beskikbaar
β€’ Kaartjiepryse:
R200pp Skoliere (Voorskool Gratis)
R295pp Early Bird Algemene Toegang
(Slegs 24 uur Beskikbaar)πŸ‘†
R350pp Algemene Toegang
R200pp Kampering
R1800 β€œGlamping” (per tent vir 2 persone)
β€’ Kroeg & Kosverkope Beskikbaar
β€’ β€œHappy Hour”
β€’ Rietfontein Boerdery πŸ‘‡

Is julle gereed vir die OESAFDANS op 4 Mei 2024? Kaartjies Open Woensdag 20 Maart 10h00 op:

Maak seker jy kry jou Kaartjies vinnig want daar is net 600 Beskikbaar en ons bring GROOT name na die Bokveld toe!

SHARE & TAG JOU VRIENDE!

Tyd

(Saterdag) 00:00 - 00:00

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights