IRENE-LOUISE VAN WYK & BAND

27Apr16:1517:15IRENE-LOUISE VAN WYK & BANDRoete R327 Bartelsfontein, MosselbaaiTipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail

๐ŸŽถ Kom sing en dans saam by die Garden Route Family Expo2024! ๐ŸŽต

Van vroegmiddag tot laataand, maak gereed vir ‘n groot fees 26 tot 28 April 2024! Die Garden Route Family Expo is terug met ‘n skitterende aanbod van musiek en vermaak vir die hele gesin. ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ

๐ŸŽคMaak jou reg vir ‘n onvergeetlike vertoning deur die talentvolle Irene-Louise Van Wyk, ‘n sangeres met verskeie no.1-treffers, ‘n mamma, vrou, en besigheidseienaar wat haar hele lewe al in Pretoria-Oos woon. Sy het ook al saam met van die land se grootste kunstenaars opgetree, getoer en gewerk. ‘n Optrede wat jy beslis nie wil misloop nie!

๐Ÿ“… Datum: 27 April
๐Ÿ•– Tyd: 16h15 tot 17h15
๐ŸŽŸ Optrede van kunstenaars ingesluit by toegansfooi.

๐Ÿ‘€ Hou ons sosiale media platforms dop vir meer kunstenaars wat binnekort aangekondig sal word.

๐Ÿ“ Roete R327 Bartelsfontein, Mosselbaai

VIR MEER INLITING:

Tyd

(Saterdag) 16:15 - 17:15

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights