Ignite and Revive Familie Fees

30AugHeeldag01SepIgnite and Revive Familie FeesFamilie FeesTipe feesKultuurfeeste,Landboufeeste,MUSIEK OPTREDE,Musiekfeeste,TEATER PRODUKSIE

Fees/optrede detail

Die 3de Jaarlikse Ignite & Revive-fees by North High Kroonstad vind plaas vanaf 30 Augustus tot 1 September 2024 en bied topkunstenaars soos Duane & Okes, Carmen Basson, Carma, Demi-Lee Moore, Riaan Benade, Piesangskille, Jemma Cathrine, Alterego, Dodo, Ruan du Toit, en Spoegwolf. Geniet ‘n uiteenlopende reeks aktiwiteite, insluitend Met Landbou-uitstallers, Entrepreneurstalletjies, Dekor Mark & tee tuin, Speelpark, Boogskietkompetisie, Rugga Kids, en ATKV-produksies vir beide kinders en volwassenes. Moet nie die verskeidenheid kosstalletjies by die fees misloop nie. 🎉🎊

Tyd

Augustus 30 (Vrydag) - September 1 (Sondag)

Ligging/plek

Kroonstad

North High School Kroonstad

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights