Horse & Beer Festival

02NovHeeldagHorse & Beer Festivalń dag vol vermaak vir almal.Tipe feesAnder Feeste,Landboufeeste,Sportfeeste

Fees/optrede detail

Die Horse & Beer Festival vind plaas by EV Equestrian, 8 km buite Sannieshof. Die Fees se doel is om mense bymekaar te bring. 

Gedurende die Fees is daar verskeie aktiwiteite soos: Perd en ruiter kuns, honde snuffel en byt-werk. APWA professionele rof stoei. Pret draf en hindernisbaan. Uitstallers, kos en musiek. 

Kom en geniet ń dag vol avontuur saam die hele gesin. 

Hek fooi betaalbaar van R80

Kontak Elouise vir enige navrae op 0763163223

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights