Help24 Groep SOMERFEES

21Nov12:0020:00Help24 Groep SOMERFEESHOëRSKOOL FLORIDATipe feesSkoolfeeste

Fees/optrede detail

As jou planne vir 21 November nog net “op die bank sit” insluit, doen jy die lewe verkeerd. 🤷‍♂️🎒

Die Help24 Groep SomerFees wag vir jou by Hoërskool Florida!
Gaan jy regtig die Bokke vs Ierland op die grootskerm miskyk terwyl Steve, Loufi, Liezel en Armand die verhoog aan die brand sing? Ons dink nie so nie. 😉🏉

Hekke open 12:00 | Vertonings begin 13:00.
🎟️ R100 vir grootmense, R80 vir die kinders.

🔗 Gryp jou kaartjies hier voor hulle opraak:

KOOP KAARTJIES HIER:

Tyd

(Saterdag) 12:00 - 20:00

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights