Elandré Akoesties Valentyns

15Feb15:0023:00Elandré Akoesties ValentynsAkoesties ValentynsTipe feesDIE BLOU HOND

Fees/optrede detail

Valentyns-naweek was nog nooit so opwindend gewees nie. Elandré is 15 Februarie terug by Die Blou Hond met nog een van sy pragtige Akoestiese vertonings.

Bespreek nou jou tafel vir 2 en geniet die beste Valentyns bederf. Kom kuier saam by romantiese kerslig met ons heerlike Valentyns-menu, alles ingesluit (sien spyskaart aangeheg).

Wat is nou beter as ‘n kerslig ete saam met Elandré?

Kaartjies per paartjie is R1300 MAAR dit sluit alles in – show en ete.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights