Die wolf, ’n prins en sy skoonma – die pantomime

20Nov(Nov 20)19:3023(Nov 23)19:30Die wolf, ’n prins en sy skoonma – die pantomimeDie wolf, ’n prins en sy skoonma – die pantomimeTipe feesTEATER PRODUKSIE

Fees/optrede detail

Wolfgang is ’n sensitiewe dramaturg, nie ’n wrede dierasie nie. Daai drie vlakvarkies het sy groentetuin verwoes. Wat eet ’n vegan nou? Dis Rooikêppie se soetgoed waarna hy smag, nie sy óf haar ouma nie. Maar, dis Jan Prins en sy skoonma, Daisy de Melkkan, wat hom angs en grys hare gee. ’n Wolf, in die Bosveld, is ’n baie gesogte trofee. 


Hierdie sing-dans-lag-pantomime, deur van Suid-Afrika se gunstelingsterre, is gesinsvermaak vir jonk en oud.

Tyd

20 (Donderdag) 19:30 - 23 (Sondag) 19:30

Ligging/plek

AfriForum Teater

Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat Menlopark Pretoria

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights