Die FAK Jeugsimfonieorkes en die JLAO konsert

11Okt19:0021:00Die FAK Jeugsimfonieorkes en die JLAO konsertDie VoortrekkermonumentTipe feesMUSIEK OPTREDE

Fees/optrede detail

Die FAK bied
met trots aan: Die FAK Jeugsimfonieorkes en die Landes Jugend Akkordean
Orchester Nordrhein-Westfalen (LJAO) konsert!
🎶

Kom geniet ‘n
betowerende interkulturele, tussen Duitsland en Suid-Afrika, konsert in die
pragtige Voortrekkermonument! Hierdie konsert, wat ‘n wye verskeidenheid
orkeswerke en ‘n gesamentlike stuk sal aanbied, is een van die LJAO se
toerkonserte in Suid-Afrika en die laaste konsert van die FAK Jeugsimfonieorkes
vir 2024.

 Twee talentvolle soliste uit die FAK
Jeugsimfonieorkes:

  • Danelle Rautenbach met die
    indrukwekkende Elgar se tjellokonsert
  • Ellie Pereira wat die tweede beweging
    uit Shostakovich se klavierkonsert no. 2 sal speel

📅 Datum: 11 Oktober
🕒 Tyd: 19:00
📍 Plek: Senotaafsaal, Voortrekkermonument

Kom beleef hierdie
wonderlike musiekervaring!

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights