DELMAS MAKIETIE 2024 - GROTER EN BETER!

26Okt10:0023:45DELMAS MAKIETIE 2024 - GROTER EN BETER!DELMAS HERLEEF!Tipe feesAnder Feeste,Kultuurfeeste,Musiekfeeste

Fees/optrede detail

ONS HOU MAKIETIE IN DELMAS!

Op Saterdag 26 Oktober, hou ons weer ‘n groot opskop in Delmas.

Daar is kosstalletjies; uitstallers (groot en klein); ’n Biertent; pom-poms met baie ander verrassings asook ’n pretpark vir oud en jonk.
Vertonings met Franja du Plessis, Dodo, ’n Geheime Kunstenaar asook die gewilde Afrikaanse groep Spoegwolf – al die pad uit die Paarl – gaan sorg vir ‘n laataand jol. Kom ervaar plattelandse gasvryheid op sy beste!

Dis ‘n familiedag propvol pret-aktiwiteite, so trek julle feesskoene aan en kom hou saam Makietie in Delmas!

We are looking forward to jol with you on the 26th of October 2024 for the biggest Makietie ever!

KOOP KAARTJIES HIER:

Tyd

(Saterdag) 10:00 - 23:45

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights