DAG DROME MUSIEKFEES 2024

15Jun10:0020:00DAG DROME MUSIEKFEES 2024HUDDLE PARK, LINKSFIELD JHBTipe feesMusiekfeeste

Fees/optrede detail

Is julle reg Joburg?

Dag Drome, n Musiek Fees vir die hele familie. Met 13 van ons land se top kunstenaars. Francois van Coke, Jack Parow, Van Pletzen, Droomsindroom, Loufi, Biggy, Die Heuwels Fantasties, Alter Ego en nog vele meer.

Kom geniet die Bier tent, smullekker kos en vir die kleintjies n play zone.

Moenie hierdie onvergeetlike line up en dag mis nie.

Wanneer: Saterdag 15 Junie 2024
Waar: Huddle Park, Linksfield, Johannesburg
Alle ouderdome welkom
Bring jou eie kamp stoele en piekniek komberse

Kaartjies:

Early Bird R195
Phase 1 R295
Final Phale R425
Priority Pass R550
Skip the queues with fast track entry, priority bars and toilets
VIP Pass R2450
Access to VIP hospitality lounge, premium seating, complimentary bar, catering, VIP toilets and parking

Prohibited:

Alcohol/Beverages (Will be on sale at the venue)
Food/Snacks (will be on sale at the venue)
Braais
Cooler boxes
Gazebos
Pets/Animals
Weapons/Firearms
Illegal substances

Please bring ID for entry into the beer tents

Parking information?

There will be sufficient parking available on-site. Please follow the instructions given by the parking attendants. Feel free to arrive early to avoid traffic

KOOP KAARTJIES HIER:

Tyd

(Saterdag) 10:00 - 20:00

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights