CHRISTMAS MOVIE NIGHT

07Nov17:3021:00CHRISTMAS MOVIE NIGHTDOXA DEO MOOTTipe feesKerkfees

Fees/optrede detail

Cherish Moot bied aan:

🎄Christmas Movie Night🎄

Kom geniet aan die einde van die jaar, in die aanloop tot Kersfees, ‘n aand gevul met Kersfeesvreugde.
Van ‘n klein Kersfees-markie tot “Carolers” en natuurlik ‘n Kersfeesfliek.
Maar dit is nie al nie, kom hoor direk uit die Woord die waarheid van die misverstand oor die wyse manne se aankoms by Jesus EN hoe hou ons aan loop in geloof wanneer dinge nie altyd sigbaar is nie.

🕖17:30 tot 21:00
🎪Aankoms en markie 17h30 – 18h25
💵R50 – Sluit in ‘n klein popcorn🍿 EN klein slushy OF klein roomys
👚 Drag – Lounge wear m.a.w. GEMAKLIK
⛔ Geen jong kinders, slegs hoërskooldogters

Bring saam – Stoel/kombers/kussing en piekniekmandjie vir die fliek.
Donasies:
Skryfbehoeftes vir skoolkinders – NUUT asseblief💚
Blou penne | Loodpotlode | Liniale | Uitveers | Skere | Skerpmakers | Gom | Inkleurpotlode | Portefeulje-leers OF R100 plastiekstoeltjie (Asb. slegs soos voorbeeld op advertensie – dit is vir die Kids-bediening.)
Hiermee ons bankbesonderhede:
Naam: Doxa Deo Moot
Bank: ABSA Hatfield
Rekening nommer: 712 860 545
Takkode: 632005
NB! Verwysing: Vroueaand + Naam&Van

Groete
Cherish Forum

Tyd

(Vrydag) 17:30 - 21:00

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights