Jy moet net daar wees… dis nou as jy agterna wil kan saamklets met almal wat wel daar was. Want almal In Bronkies gaan daar wees en almal gaan agterna gesels daaroor.. Nie net oor die springkasteel en die lekker kos en die oulike snuisterye nie, maar ook die Boeresport. Ja-nee, jy sal jouself beslis skop as jy dit mis.