5 VROUENS EN EK - NET VIR DIE DAMES

25Apr19:3022:005 VROUENS EN EK - NET VIR DIE DAMESCENTURION TEATERTipe feesTEATER PRODUKSIE

Fees/optrede detail

Hoezit Samelewing – 5 Vrouens en Ek!
Met Francois Boyce!

✅ Dond, 25 April 2024
⏰ 19h30
🎟 R200pp
📲 https://qkt.io/hoezitAprCT

Francois Boyce van die sosiale media platform “Hoezit Samelewing” kom met sy “5 Vrouens en Ek” show na Centurion Teater. In hierdie show gaan jy lag, huil, dink en dans. 5 Algemene vrouens wat ‘n lewe verander het. Tyd, Identiteit, en Geloof is van die temas wat aangeraak word.

Deur musiek, stories en humor gaan jy ryker uitstap as wat jy ingestap het.

@hoezitsamelewing

#UnfoldGSA
#GaloreSAEntertainment
#CenturionTheatre See less
— at Die Centurion Teater.

KOOP KAARTJIES HIER:

Tyd

(Donderdag) 19:30 - 22:00

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Verified by MonsterInsights